Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Eco Home & Garden Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henshell-weg 14A, Helgarda Estate, Houtbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Luxury Eco Home & Garden Cottage is 'n lieflike vakansie-toevlugsoord in die skilderagtige kusdorpie Houtbaai. Hierdie bekoorlike huis is ideaal vir vriende en familie wat in die natuur wil ontspan en van die gewoel van die stadslewe ontsnap.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste in die hoofhuis en tuinkothuis. Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het lugversorging, 'n TV en bied toegang tot 'n balkon met uitsigte. Gaste in die hoofhuis deel 'n aparte toilet. Die tuinkothuis is net buite die hoofhuis geleë en het 2 enkelbeddens. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea in die hoofhuis het 'n sitarea, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n werksarea op die boonste verdieping. Die eko-vriendelike toevlugsoord spog met lieflike buitelug-areas en gaste kan op die houtdek ontspan, die son en die natuurlike omgewing geniet. Die agtertuin het 'n vuurput, 'n buitestort en 'n houtvuurwarmbad.

Terwyl Luxury Eco Home & Garden Cottage 'n afgesonderde en rustige vakansie-ervaring bied, is dit gerieflik naby plaaslike winkels, restaurante en gewilde besienswaardighede geleë. Gaste is naby Houtbaai-strand en kan die see besoek of die nabygeleë staproetes by Klein Leeukoppie verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Henshell-weg 14A, Helgarda Estate, Houtbaai, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henshell-weg 14A, Helgarda Estate, Houtbaai, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93ee1abb5d336a4680d10d2b15dbaca2f0a2e3bbc9f04f38e17882802f533cd5aabc44c1826b73028684e626a90caa3799b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 14A Henshell Road Helgarda Estate 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.0313242 18.3462536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang