Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Flat 16 On Bree

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Kaapstad middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Luxury Flat 16 On Bree bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die woonste het lieflike uitsigte oor die stad van die balkon af.

Hierdie woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die toegeruste kombuis het 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, oond en 'n stoof.

Die aangrensende leefarea het 'n rusbank en 'n slim-TV, en dit lei na 'n privaat balkon waar gaste die lieflike uitsigte oor die middestad en omliggende omgewing kan geniet. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike swembad en buite-sitarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Thato Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Breestraat 16, Kaapstad middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Kaapstad middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a4456d3b6646fd347489e301b644a03b2fdc36a85d96ac8b955fb063332414f3fd67f9544ec5330ec45207b8d61d99c0f99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 880 per nag (plek vir 2) 16 Bree Street Cape Town City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.917695761266 18.421513138623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang