Luxury Guesthouse Co @ FarmHouse
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Seekoeiweg 1802, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Luxury Guesthouse Co @ FarmHouse is 'n lieflike selfsorghuis wat in Marlothpark op die drumpel van die Krugerwildtuin geleë is. Hiér kan gaste die pragtige natuurskoon bewonder.
Dié verblyf met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6, asook 'n knus sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n bekoorlike dek met 'n privaat swembad, braaigeriewe en meubels waar gaste kan ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 39
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Seekoeiweg 1802, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Seekoeiweg 1802, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang