Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Guesthouse Co @ RiverDance

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luxury Guesthouse Co @ Penthouse
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dakwoonstel is oopplan en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, en 'n toonbank met stoeltjies toegerus. Gratis WiFi word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luxury Guesthouse Co @ JewelHouse
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The JewelHouse bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met lugversorging. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, en 'n toonbank met stoeltjies toegerus. Gratis WiFi word voorsien. Die skuifdeur lei na 'n stoep met braaigeriewe, buitemeubels en 'n privaat swembad. Hiér kan gaste lekker ontspan en die rustige natuurlike omgewing inneem.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seekoeiweg 2821, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff5bf819a68eba0606fcf13ea671673aa9b34752436c07323c5e4fb80a4cb78b2a1a54d1eb68b3dd53d02e2928b30b35340a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2821 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.336028656233 31.791478857008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang