Luxury Guesthouse Co @ TreasureHouse
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Chantal C - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier — pragtige plek, alhoewel 'n paar "maintenance" werkies gedoen kan word bv. die deure se handvatsels is skerp op die punte en T-hemde haak maklik vas en skeur. Skuifdeure sukkel bietjie om te sluit. Storthandvastel in hoofslaapkamer se badkamer is los wat veroorsaak dat beheer tussen koue en warm water moeilik is.
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Seekoei-weg 2128, Marlothpark, 1321, Mpumalanga