Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Nautica Suite 003

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Nautica 003, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Luxury Nautica Suite 003 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Die kompleks is oorkant die straat van die strand af geleë en is ideaal vir 'n paartjie wat 'n seewegbreek soek.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 'n gemaklike rusbank en 'n TV met stromingsdienste in die leefarea, wat uitloop op 'n privaat patio met buite-eetruimte en see-uitsigte.

Gaste kry komplimentêre WiFi en geniet toegang tot veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Althea Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Bakkestraat 1, Nautica 003, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Luxury Nautica Suite 003 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Nautica 003, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde8a67fe898f1be241af5fa7cedc8a5ce713fe0bcfcdbfc5f92ac6fd0a30787b3cc751b2d80a3ca87109fd640780caeea411?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 1 Bakke Street Nautica 003 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.171631541689 22.122925495631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang