Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Ocean View 1203

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Tracy P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beautiful beachfront apartment. My husband and I had a very comfy and cosy stay during the very wet and cold winter. The host was very helpful, even notifying us of any weather conditions which might impact our day. The location is excellent, with fantastic views and secure parking. Would highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heaven on earth! Where do I begin? Wow. It was a magical stay with everything you need and more! The view is from another world! Wendy was a wonderful host! Beds and bedding were comfortable, and the huge TV and WiFi were a plus. Will definitely stay there again. You are on the beach and also very safe and private!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties! Fantastiese wegbreek maar die mooiste seeuitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alzita R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Relaxing and great view. Lovely place. Very friendly owner and security staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly. Pragtig, uitstekend ingerig. Die woonstel bied alles wat nodig is vir 'n rustige verblyf, kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stien R
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Heerlik rustig. Ons het heerlik gebly en veilig gevoel. Die strand voor ons was nie baie besig nie, so geraas was redelik beperk. Ons het op datum gehou van die beurtkragtye. Die WiFi het ongelukkig nie gewerk nie, wat nie Wendy se skuld was nie, maar dit het tog 'n invloed gehad dat mens nie saans TV kon kyk nie. Sy het ons ook op hoogte gehou van die WiFi "service provider" se vordering wat toe nooit reggekom het nie. Die woonstel is goed toegerus en ons het die sonsondergange geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindi L
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Fantasties. Ons het heerlik gebly. Die gebou het maatreëls getref sodat die ligte, WiFi en TV's werk tydens beurtkrag wat die ding baie makliker en aangenamer maak. Ons het ongelooflike sonsondergange beleef vanaf ons balkon. Wendy het ons ook ingelig oor die beurtkrag-skedules sodat ons ons etes ens. daar rondom kon beplan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2024

Aaklig! Ons is beledig en verkleineer. Nee, nadat ons beskuldig word van klomp onwaarhede en beledig word nadat ons hulle 'n eerlike ope brief geskryf het oor ons tekorte in die eenheid om ons griewe te lig rakende ons verblyf sal ons nooit ooit weer daar gaan bly nie. Wie betaal R2215.00 vir skoonmaak van 'n eenheid? Daar was 1 piepklein waaier en dit was 35 grade buite. Nou word ons beledig en sarkasties daarop gewys om eerder in die luukse swembad te gaan afkoel in die gebou. Onbeskofte eienaar wat vakansiegangers so beledig, nee man! Ek sal hom wraggies dagvaar vir naamskending! Ek is nog in die omgewing en is bereid om enigeen by die kompleks te ontmoet en aan ons uit te wys wie is die sekuriteit wat ons "harass" het en by watter sites ons gekla het en watter ander persone hulle dink nog betrokke was met hulle onware beskuldigings. Ek het amper R10 000. 00 betaal vir my akkommodasie, my geld was goed genoeg!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Wendy
Luxury Ocean View 1203
Daaglikse skoonmaak is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi per dag wanneer dit geskryf word (openbare vakansiedae en Sondae uitgesluit). Sien asseblief ander 5-ster-resensies tot dusver om oor hierdie eiendom te besluit.

Lance W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Great accommodation and host. Throughly enjoyed our stay. Great host and accommodation. Apartment thoughtfully furnished with measures in place to mitigate loadshedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Baie baie lekker gewees weer nie altyd saam gespeel nie. Lekker area net om te gaan ontspan en paar dae weg te breek. Ons het dit baie geniet, sal net beter weer wou gehad het, maar kan nie brood aan albei kante gebotter wil hê nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 250
R2 250 R1 575
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 250
R2 250 R1 575
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 36, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA984560ab6b2be3fa5002e65d7852a1fe1ac193621f420b5d6bd4c2d18ce8b70941b8fa6b3f8240a7b41d3bec8586b7d589dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250 nouVanaf R1 575 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 36 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.12368722478 18.831606677729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang