Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury on Dorp

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 69, Barlinka 6, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Luxury on Dorp bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel bo die bekende Dorpstraat in Stellenbosch. Die woonstel is in 'n veilige kompleks met 'n toegangsbeheer-hek, aangewese ondergrondparkeerplek en nagsekuriteit.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n Nespresso-koffiemasjien, keramiek-stoofplaat, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser en 'n droograk toegerus. Daar is gratis WiFi.

Dorpstraat is 'n ouwêreldse straatjie met 'n eikelaning, talle geskiedkundige strukture, lieflike restaurante en spesialiteitswinkels. Stellenbosch is 'n bekoorlike dorp met pragtige wynplase en uitsonderlike berguitsigte.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nicole P
5.0
I will definitely return! The accommodation was immaculate, with everything we needed. The host was very easy to get in touch with and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Lizette D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker gebly. Die eenheid was netjies en veilig. Goed geleë. Die WiFi het baie goed gewerk.
Jun 2023
Ingrid N
5.0
Amazing stay. Central, clean, safe and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023
Erika C
Gesin met klein kinders
4.8
Was 'n baie netjiese woonstel met alles wat 'n mens sou wou hê vir 'n vinnige oorslaappunt. Die woonstel is veilig en baie netjies uiteengesit, sal Lu...
Sien meer
Jul 2023
Ellen E
Saam met vriende
4.8
Wens ek kon langer bly. Die atmosfeer was ongelooflik, die woonstel was op die perfekte plek en naby alles.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jolandi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Dorpstraat 69, Barlinka 6, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Luxury on Dorp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 69, Barlinka 6, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf367b8017502e5dc1c23962313d2ee2a34d21eda2ac0c336804d744385964fab37f5c4d104dfecf9b1c2e4be9b0d14c8b2f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 69 Dorp Street Barlinka 6 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.940066135622 18.855764461971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang