Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury One Bedroom Suite @ Brenton Haven Beachfront Resort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: State President C R Swart-weg 198, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brenton Haven Beachfront Resort is een van Knysna se gunsteling-vakansiebestemmings. Dit word deur die mooiste strande, 'n pragtige blou oseaan en welige fynbosduine omring.

Hierdie luukse suite bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV.

Die slaapkamer en sitarea lei na 'n balkon wat met 'n see-uitsig spog. Braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste het toegang tot verskeie geriewe in die oord, soos die swembad, gimnasium en restaurant.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • State President C R Swart-weg 198, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: State President C R Swart-weg 198, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dd4bbab6278d3901888bd23f07f5fc66b67930a8f4ea8ba810f5d49ddbb3e142694559adc30adb992e65bb6db2c8ef45edc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 198 State President C R Swart Rd Brenton on Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072946486963 23.020206265082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang