Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury One-Bedroom Suite @ Brenton Haven Beachfront Resort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: State President C R Swart-weg 198, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brenton Haven Beachfront Resort is een van Knysna se gunsteling vakansiebestemmings. Dit word omring deur die mooiste strande in die wêreld, en 'n eindelose uitspansel van turkooisblou oseaan omraam teen 'n agtergrond van welige fynbosduine.

Hierdie luukse suite kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer. Dit beskik oor 1 slaapkamer wat smaakvol gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë etenstafel met stoele. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV.

Die balkon is toeganklik via die sitkamer en die slaapkamer en bied die mooiste see-uitsigte. Daar is ook braaigeriewe vir gaste se gerief.

Gaste het toegang tot verskeie geriewe by die oord, wat 'n swembad, gimnasium en restaurant insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • State President C R Swart-weg 198, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: State President C R Swart-weg 198, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd450da8e19beef78dd1d6f2f43e7eeb6fd5bfd4e809ba2b5bb090bd524c150b2cc54319b2717aa9069040854ffcfa3a374de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 198 State President C R Swart Rd Brenton on Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072970926107 23.020131163229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang