Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Tented Chalets

Tentekamp

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 152

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Luxury Tented Chalets
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jana V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V

Wow!

Dit het ons verwagtinge oortref! Sal beslis weer terug wees en langer as net een aand bly. Die tipe plek waar mens net kan wees in die natuur en ontspan.

Debbie W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie W

A real African experience.

Loved our stay there very much. Loved the pool idea. A game drive map would have helped.

Lourentia S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourentia S

Pragtige plek, alles werk. Vrede vir jou siel!

Baie dankie, ons het heerlik gebly. Julle plek is pragtig, skoon en net wat mens nodig het om die siel te voed. Dit is lekker dat alles werk. Ons wil die gasvrou komplimenteer vir haar gasvryheid, omgee en die manier waarop sy mens tuis en welkom laat voel.

Shandre B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre B

Baie gerieflik en besonders mooi.

Ons het 'n wonderlike ervaring gehad. Die verblyf is skoon, netjies en baie gerieflik gewees.

Elsie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie D

Pragtig, netjies en skoon.

Ongelooflik pragtige omgewing. Beste plek om te rus. Alles wat jy nodig het is daar.

Anton B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Gerieflik, smaakvol, safari-agtig.

Die watergat voor die huis is 'n bos-TV. Huis baie mooi en smaakvol. Lekker om deur al die diere te beweeg na die huis in die veld.

Mariana O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana O

Stil en rustig. Baie netjies en smaakvol.

Stil en rustig. Baie netjies en smaakvol. Baie afgeleë.

Herman R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R

Bitter lekker!

Francois en sy span het ons baie welkom laat voel. Plekkie is skoon en netjies. Baie stil en rustig.

Richard V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V

Vriendelike verwelkoming en net absolute fantastiese geriewe en mense!

10 uit 10! Sal definitief weer daar draai volgende jaar.

Luxury Tented Chalets se terugvoer

Baie dankie vir so 'n ongelooflike resensie. Ons waardeer dit opreg en julle is meer as welkom in die toekoms.

Luxury Tented Chalets
Nickus R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickus R

Baie skoon, netjies en rustig.

Perfek geleë naby Augrabies en ander toeriste aantreklikhede.

Surina B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina B

Onvergeetlik.

Baie netjies en skoon. Rus vir jou siel. Baie vriendelike ontvangs.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabiesweg, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3df2e5d1761fed63a9a25212127f176d6cc0d8f92bfd74931c71a7bc12a55007ef0ff3c26a2721421f41e1d12e935905eeac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Augrabies Way Augrabies 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.62332 20.350675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang