Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Tented Chalets

Tentekamp
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabiesweg, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Luxury Tented Chalets bied verblyf op 'n prentjiemooi plaas aan die buitewyke van Augrabies, 'n stil dorp in die Noord-Kaap.

Elke tent-chalet het lugversorging en bied verblyf aan 2 gaste. Daar is 'n koninggrootte-bed en ekstra sitplek. Elke chalet het 'n braai-area en 'n kombuis met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. In die badkamer is daar 'n stort, wasbak en toilet. Die chalets het gasgeisers wat warm water voorsien.

Die chalets is op 'n wildsplaas geleë en bied 'n uitsig oor 'n watergat waar wild kom drink. Ander aktiwiteite in die omgewing sluit staproetes en visvang in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Jana V
Saam met lewensmaat
5.0
Wow! Dit het ons verwagtinge oortref! Sal beslis weer terug wees en langer as net een aand bly. Die tipe plek waar mens net kan wees in die natuur en ...
Sien meer
Jul 2024
Debbie W
Saam met lewensmaat
5.0
A real African experience. Loved our stay there very much. Loved the pool idea. A game drive map would have helped.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Lourentia S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek, alles werk. Vrede vir jou siel! Baie dankie, ons het heerlik gebly. Julle plek is pragtig, skoon en net wat mens nodig het om die siel ...
Sien meer
Mei 2024
Shandre B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en besonders mooi. Ons het 'n wonderlike ervaring gehad. Die verblyf is skoon, netjies en baie gerieflik gewees.
Des 2023
Elsie D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, netjies en skoon. Ongelooflik pragtige omgewing. Beste plek om te rus. Alles wat jy nodig het is daar.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 154

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Augrabiesweg, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
  • Gaste dink Luxury Tented Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabiesweg, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3df2e5d1761fed63a9a25212127f176d6cc0d8f92bfd74931c71a7bc12a55007ef0ff3c26a2721421f41e1d12e935905eeac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Augrabies Way Augrabies 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.62332 20.350675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang