Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Tiny Home

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christiaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Luxury Tiny Home
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Angela R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela R

What a lovely place and location.

What a lovely place and location. Close to JHB and yet you feel in the bush. The tiny house was very well appointed and clean. We were met on arrival by the farm manager, and he was very helpful and informative as we had not stayed in a tiny house before, so we did appreciate the tour and helpful hints. Overall a 5/5 stay and we will be back when the next tiny house is finished. Thank you.

Jacques C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Alles wat 'n mens nodig het. Vriendelike diens.

Cassandra B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassandra B

Beautiful.

A delightful retreat awaits at this charming tiny house nestled in the bush. From the moment we arrived, everything was perfectly arranged, thanks to the meticulous care of the hosts. Conveniently located just a short drive from Johannesburg's northern suburbs, this gem offers an escape that the photos simply cannot capture. I wholeheartedly recommend this enchanting hideaway and am already planning a longer return visit.

Renier B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B

Sal weer gaan!

Baie lekker gebly, dit was rerig lekker om die 'tiny house life' uit te toets. Selfs al is die plek klein, is dit nog steeds baie gemaklik. Het alreeds dit aan vriende aanbeveel.

Bruce B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce B

Fantastic and unique! Loved it!

Brilliant! We loved this unique tiny home with many special/luxury touches. The hosts are fantastic friendly. The outdoor (bathroom) was a truly amazing surprise - luxury shower/basin/bench/huge & deep bath and 4 different types of lighting (for whatever mood suits you) The indoor bathroom also with luxury shower, full washer/tumble dryer, lighted mirror. So nice. The kitchen left you wanting for nothing. Again, so many little touches we really appreciated.

Therese B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese B

Rustig, mooi en stil.

Ideale plekkie vir 'n rustige wegbreek. Ons het vreeslik geniet. Mense was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer die plekkie besoek!

Crystal L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal L

Out of this world relaxing beautiful.

It was absolutely amazing - so peaceful, everything you need in one place - clean and tidy. We will definitely be going back.

Kevin R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin R

Great value for money.

Our stay was amazing, super quiet, issues were resolved timeously, and load shedding was no issue.

Vicky-ané C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky-ané C

Sal enige tyd terug gaan.

Ons is baie bly dat ons die plekkie opgespoor het. Die eienaar en die gasheer was daar om ons te wys hoe alles werk en seker te maak ons benodig niks nie. Die buite badkamer is regtig iets om te beleef!

Ozanne M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ozanne M

Such a wonderful experience! Highly recommend!

We spent 2 nights at the Luxury Tiny Home and we had a wonderful time! The onsite host was absolutely amazing from start to finish! She made sure we were happy and comfortable and truly made us feel at home. The unit was spotless when we arrived and we had everything we needed to enjoy a peaceful and relaxing stay! Thank you, we will definitely be back again soon!

Monique A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique A

Perfect for a short weekend getaway.

Lovely place, nice and private. We had a great stay. Equipped with everything you need. Also so close to home. Annamarie was very helpful and friendly.

Shannon M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shannon M

Relaxing.

Great, but no WiFi was available as advised; only got 5G for the stay.

Llewellyn E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn E

Great.

Vreeslik lekker gebly. Puik plek. Troeteldier vriendelik.

Anton B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton B

Lekker, mooi en anders!

Dankie, ons het dit vreeslik geniet.

Mike L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike L

Really enjoyable.

Staff were very friendly, hot tub was awesome.

Bongani M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bongani M

Waarde vir geld!

Baie mooi plek. Ons het meer gekry as wat ons verwag het. Dit is 'n baie rustige plekkie, ek sal regtig nie omgee om weer daarso te gaan kuier nie. Dit was regtig waarde vir geld.

Leigh-ann J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leigh-ann J

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly, hulle het vir ons baie moeite gedoen alles soos versoek. Daar was klein probleempies wat steurend was: alarm in die huis, kamera op die stoep, WiFi was nie genoeg nie (omdat daar geen ander vorm van vermaak is nie).

Bernelee B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernelee B

Lovely peaceful modern stay.

The place looks exactly as the pictures. We really enjoyed our stay. You can feel the place was built with love and care. The small details impressed us a lot as well, like having braai spice available, cold bottles of water and lots of towels. The place was spotless and we got everything we needed. I would love to stay again if my budget allows.

Lezahn A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lezahn A

Horrible

Punt nommer een: Die eienaar het nie vir die werkers laat weet dat ons kom nie, so, toe ons daar aankom was dit vuil en daar was nog ou kos in kaste wat ons moes weggegooi het. Die katte wat pla, ons oë was dik van die kathare en die katte bly die vleis van die tafel afhaal. Nommer twee: Hulle moet dalk bordjies opsit waar plot nommer 8 is, want mens moet soek en die GPS tel hom nie op nie. Braaitang was nog steeds nie reg nie en mense het al gemoun daaroor. Definitely not the price worth it.

Mariette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Ontspannend en amazing!

Dit was amazing! Alles was perfek! Die verblyf by Luxury Tiny Home was 'n staatmaker! Doodseker gemaak alles verloop glad.

Justin M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin M

Baie lekker en rustig, baie skoon en netjies. Net 'n paar goed om op te let.

Ons 2 nagte by die Luxury Tiny Home was regtig lekker en rustig. Ons het definitief lekker gerus. Ongelukkig was daar 'n paar goed waaroor ons nie gelukkig was nie. Met die aankoms is ons baie mooi gegroet en rondgewys, maar vorige gaste se interaksies was bespreek en ek voel persoonlik dit is konfidensieel. Ons is vertel van al die goed wat al gesteel was in die verlede ens. Dit het ons laat voel asof dit 'n waarskuwing was dat ons gaan steel. Daar was ook 'n kamera op die stoep wat vir ons gevoel het dit vat ons privaatheid weg. Ons is vandag vertel dat die borrelbad net een keer 'n week skoongemaak word as daar tyd is, en vir my is dit onaanvaarbaar. Ek wil nie in 'n borrelbad wees waar ander gaste voor my daar was nie. Ook ons eerste aand het dit gereën en die skylight het gelek en beide kamers se beddens was nat. Die gasheer het dadelik gereageer toe ons daaroor gekla het. Net 'n voorstel: daar is geen prop naby 'n spieël nie, so dit maak dit moeilik vir mense om hul hare droog te blaas ens. Ook was die glasstelle nie volledig nie (daar was bierbekers, maar bv. nie whiskeyglase nie. Die stelle was ook nie volledig nie).

Luxury Tiny Home se terugvoer

Justin,
Dankie vir jou terugvoer. Ons het dadelik aandag gegee aan die items wat jy onder ons aandag gebring het en dit dadelik uitgesorteer soos per jou lys genoem. Ek stem saam oor kliënte privaatheid en daarvoor waardeer ek jou terugvoer.
Die kamera wat op die stoep gemonteer is, is 'n alarm sensor en nie 'n aktiewe kamera nie. Dit word strenglik geaktiveer wanneer ons nie gaste het wat ingeboek is nie. Ons stel ons gaste se privaatheid en veiligheid hoog op prys. Dankie vir jou terugvoer, dit het ons die geleentheid gegee om ons dienslewering en kwaliteit van aanbieding te verbeter. Groete

Luxury Tiny Home
Mr. S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mr. S

Tranquility and revitalizing.

See stars.

Annette S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Unique, great view, awesome place to relax.

It was a unique and great experience.

Carl-james V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl-james V

Dit was heerlik sal dit aanbeveel.

Ons het heerlik gekuier en elke oomblik geniet.

Johannes J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J

Baie nice.

Baie nice plek. Het dit baie geniet. Al ding wat ek onder hulle aandag gebring het, is hulle moet 'n beter braaitang kry en 'n toe knyp rooster.

Luxury Tiny Home se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ons het die toeknyp rooster en braai tang vervang met n beter een. Dankie vir die terugvoer en Resensie op ons verblyf.

Luxury Tiny Home
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 8, Kalkheuvel-plaas, Mogale City, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c05d87673031ee6a49d66dd12771c582fc01863a266ce69049040c6464b211c8820d5a9a75ff0b9ca831ae80fc20e24bfae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 Plot 8 Kalkheuvel Farm 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.84641734467 27.871441504018

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang