Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Waterfront Living

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Niagaraweg 3, Eenheid 5, D12 Mountain View, Tyger Falls, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Luxury Waterfront Living is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Tyger Waterfront wat kontemporêr in styl is. Dit is ideaal vir sakereisigers en plaaslike en internasionale toeriste.

Hierdie bekoorlike eenslaapkamerwoonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en is elegant gemeubileer met 'n dubbelbed. Die skuifdeure van die slaapkamer bied gerieflike toegang tot die balkon. Dit maak gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Skerp wit linne en handdoeke word voorsien.

Die modern ontwerpte oopplan-leefarea beskik oor 'n lieflike kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien. Daarbenewens is daar ook 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Dit beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele en strek verder tot by die knus sitkamer. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot Netflix. Gaste het toegang tot gratis Wi-Fi, met 'n rugsteun-UPS vir beurtkrag.

Die sitkamer lei direk na die onderdakbalkon met sitplek buite en 'n gasbraai. Hier kan gaste ontspan na 'n besige dag om te verken en die pragtige panoramiese uitsig oor die water te geniet.

Hierdie eiendom het 24 uur-sekuriteit met toegang tot gesigherkenning, en gaste word veilige toegewese ondergrondse parkeerplek vir 1 voertuig aangebied. Gaste kan die gemeenskaplike areas geniet wat die gimnasium en sprankelende swembad insluit. Dit is ideaal geleë naby die winkelsentrum en verskeie restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Amy C
Saam met lewensmaat
5.0
It was amazing, wish we could've stayed longer but looking forward to our next stay there️. We loved everything, the amazing view plus ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Ignatius V
5.0
Ongelooflike ligging, plek en gasvryheid. Sal dit vir seker aanbeveel.
Aug 2023
Louwrens V
Saam met lewensmaat
4.8
Perfect. Excellent location. Lots of restaurants in walking distance.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Chantel V
Saam met lewensmaat
4.8
Very nice view. Nice location. Lovely interior. Nice stay. The location is close to shops. Nice view. Clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Shirnelle N
4.4
Awesome location with beautiful views. Beautiful view from the room. Great location. Great restaurants on site.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Niagaraweg 3, Eenheid 5, D12 Mountain View, Tyger Falls, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Luxury Waterfront Living het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Niagaraweg 3, Eenheid 5, D12 Mountain View, Tyger Falls, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7eb4265ed5c408a8c00f262c1bdaca9a3c6029988c5c0bb5e0794cc8ea1eba0783cfb1f9e1d25333b2d196aa3397dbeea528?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 3 Niagara road Unit 5, D12 Mountain View, Tyger Falls 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.873845348621 18.628730220991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang