Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Witsand 706

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Tanja D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik! Ons het baie lekker gebly in Luxury Witsand. Die uitsigte oor die see en Tafelberg is fantasties! Skoon en netjies! Wendy was baie behulpsaam en die hele tyd in kontak met ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Awesome. Awesome location, top place to stay and will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beste uitsig in die land! Dankie. Fantastiese ligging en uitsig uit die boonste rakke. Uitstekende kommunikasie vanaf gasheer. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tana F
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

We had a wonderful and relaxing time. We had a great stay. The place was very nice and spacious. The view from the balcony was breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Uitstekende woonstel en akkommodasie. Motorhuis nie beskikbaar nie, maar veilige oop parkering in kompleks. Nagklub langs aan gebou is 'n probleem in die aande (naweke en vakansiedae) - harde musiek tot 4 uur die oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Luxury Witsand 706
Hi Johann, we have installed double thick glazed windows in both bedrooms. So far, no one has complained about noise. Thank you. Wendy.

Wanda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Asemrowende uitsig! Heerlike vakansie, in 'n baie goed toegeruste eenheid. Alles word voorsien met duidelike aanduidings oor hoe om te werk te gaan. Asemrowende mooi uitsig en loopafstand van restaurante, winkels en nagklubs. Eenheid is baie smaakvol ingerig en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Masodi D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

The place is breathtaking and luxurious. The place is luxurious and breathtaking, and the ocean view and sound are marvelous. The place is in close proximity to restaurants and just a minute away from the sea. The host is wonderful and helpful, making our stay very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Lieflike, goed ingerigte woonstel. Pragtige uitsig! Die woonstel is toegerus met alles wat aan kan dink en meer. Daar is ruim voorsiening gemaak vir in die geval van beurtkrag. Wendy het uit haar pad gegaan om ons tuis en gemaklik te laat voel en selfs 'n keer of wat geskakel om te hoor of alles in orde is. Moenie laat die sewende vloer jou afskrik nie, daar is 'n hysbak. Veiligheid is ook baie goed. Woonstel is goed geleë naby alles en pragtige uitsig oor die see en Tafelberg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Nov 2023

Goeie vakansie bestemming en baie mooi woonstel. Ons het baie tuis gevoel. Ons het ons tyd baie geniet. Dit is 'n baie mooi woonstel en goed ingerig. Pragtige see-uitsig. Die gasvrou was te alle tye beskikbaar vir navrae en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Denise W
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2023

We had a wonderful stay. The ocean view from the apartment was spectacular. We enjoyed the nearby restaurants which were within walking distance. Wendy was an amazing and caring host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 750
R2 750 R1 925
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 750
R2 750 R1 925
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-boulevard 4, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA866a999c763710c1dba65a6b534efa425d2de42a0c6498f5783a2c2dd8ff7c2bee801b0630ea862f2240d2ed71cd7ad9c513?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R1 925 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 4 Beach Boulevard Bloubergrant 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.820207387016 18.476059633066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang