Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Witsand 706

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Luxury Witsand 706
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Glen L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen L

Awesome.

Awesome location, top place to stay and will definitely recommend.

Willie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Beste uitsig in die land! Dankie.

Fantastiese ligging en uitsig uit die boonste rakke. Uitstekende kommunikasie vanaf gasheer. Dankie!

Tana F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tana F

We had a wonderful and relaxing time.

We had a great stay. The place was very nice and spacious. The view from the balcony was breathtaking.

Johann C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C

Baie lekker gebly.

Uitstekende woonstel en akkommodasie. Motorhuis nie beskikbaar nie, maar veilige oop parkering in kompleks. Nagklub langs aan gebou is 'n probleem in die aande (naweke en vakansiedae) - harde musiek tot 4 uur die oggend.

Luxury Witsand 706 se terugvoer

Hi Johann, we have installed double thick glazed windows in both bedrooms. So far, no one has complained about noise. Thank you. Wendy.

Luxury Witsand 706
Wanda C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda C

Asemrowende uitsig!

Heerlike vakansie, in 'n baie goed toegeruste eenheid. Alles word voorsien met duidelike aanduidings oor hoe om te werk te gaan. Asemrowende mooi uitsig en loopafstand van restaurante, winkels en nagklubs. Eenheid is baie smaakvol ingerig en gemaklik.

Masodi D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masodi D

The place is breathtaking and luxurious.

The place is luxurious and breathtaking, and the ocean view and sound are marvelous. The place is in close proximity to restaurants and just a minute away from the sea. The host is wonderful and helpful, making our stay very comfortable.

Yolandi J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi J

Lieflike, goed ingerigte woonstel. Pragtige uitsig!

Die woonstel is toegerus met alles wat aan kan dink en meer. Daar is ruim voorsiening gemaak vir in die geval van beurtkrag. Wendy het uit haar pad gegaan om ons tuis en gemaklik te laat voel en selfs 'n keer of wat geskakel om te hoor of alles in orde is. Moenie laat die sewende vloer jou afskrik nie, daar is 'n hysbak. Veiligheid is ook baie goed. Woonstel is goed geleë naby alles en pragtige uitsig oor die see en Tafelberg.

Michelle V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V

Goeie vakansie bestemming en baie mooi woonstel. Ons het baie tuis gevoel.

Ons het ons tyd baie geniet. Dit is 'n baie mooi woonstel en goed ingerig. Pragtige see-uitsig. Die gasvrou was te alle tye beskikbaar vir navrae en baie behulpsaam.

Denise W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denise W

We had a wonderful stay.

The ocean view from the apartment was spectacular. We enjoyed the nearby restaurants which were within walking distance. Wendy was an amazing and caring host.

Lizanne A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne A

Asemrowende see-uitsig.

Wonderlike wegbreek vakansiewoonstel.

Marlize L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L

Ontspannend met die mooiste uitsig op Tafelberg.

Dit was besonders en spesiaal. Ons sal enige tyd weer terug gaan.

Vanaf R2 250
R2 250 R1 575
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 250
R2 250 R1 575
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-boulevard 4, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA866a999c763710c1dba65a6b534efa425d2de42a0c6498f5783a2c2dd8ff7c2bee801b0630ea862f2240d2ed71cd7ad9c513?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250 nouVanaf R1 575 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 4 Beach Boulevard Bloubergrant 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.820207387016 18.476059633066
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang