Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lydenburg Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Terry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Lydenburg Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Herman H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman H

Fantastiese diens en vriendelikheid.

Ek sal hierdie verblyfplek definitief aanbeveel. Die personeel is ongelooflik vriendelik en hulpvaardig.

Lydenburg Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, word opreg waardeer.
Groete, Terry

Lydenburg Guesthouse
Karien N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien N

Ons het baie gerieflik by Lydenburg Gastehuis oornag. Baie netjies en skoon.

Baie netjiese gastehuis.

Pai C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pai C

Was goed ontvang, prys baie goed en die verblyf was netjies, skoon, groot kamer.

Netjies, skoon, gerieflik en groot.

Ansie M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie M

Lekkerste lekker sal volgende keer langer kuier.

Ons het vir seker lekker gebly en die personeel was vriendelik en behulpsaam met enige navrae. Toe ons daar aankom, het ons 'n lekker nuwe kamer gekry met soveel spasie, 'n bad en 'n stort. Daar is baie kas(te) vir jou klere as jy wil uitpak, 'n heerlike bank om op te sit, en die kombuis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die bed slaap soos 'n droom. So gaan gerus kuier vir hulle.

Henry D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry D

Voel of ek by my eie huis is.

Baie nice gastehuis, het lekker gebly.

Graeme W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme W

Great.

The host was very accommodating, the unit was clean and safe.

Drikus B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus B

Baie netjies en veilig.

Sien sterre.

Shannon V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon V

Pragtig, veilig, baie gasvry! Skoon netjies, met alles wat ons nodig gehad het.

Pragtig, veilig, baie gasvry! Skoon netjies, met alles wat ons nodig gehad het. Sal vir seker weer terugkeer.

Eugene S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S

Waarde vir geld, puik diens met netheid 10/10.

Die verblyf en ontbyt was bo-gemiddeld, sal definitief die gastehuis ondersteun.

Dawn P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawn P

Netjies en skoon. Het heerlik geslaap in 'n stil gebied.

Baie vriendelik ontvang. Kamer is pragtig en alles wat mens nodig het. Stil gebied.

Mark A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark A

Can't fault it.

Very friendly welcome and well looked after. A very comfortable stay.

Koos H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos H

Fantasties!

Wonderlik en gasvrye mense wat uit hulle pad gaan om diens te lewer van hoogstaande gehalte. Ons was hartlik verwelkom. Die kamers is uiters smaakvol en baie netjies en skoon. Tydens ons braai is die vure vir ons aangesteek en is ons met heerlike aartappel- en wortelslaai verras. Hulle goedheid, vriendelikheid en hulpvaardigheid het uit hulle gestraal! Ek sal nooit weer op 'n ander plek slaap as daar nie. 20 uit 10 vir alles. Baie, baie dankie vir julle goedhartigheid. Ons voel soos familie. Mag die Here julle ryklik seën.

Gerhard K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K

Perfek, en goeie waarde vir geld.

Baie netjiese, skoon plek, wat jy baie min kry.

Lydenburg Guesthouse se terugvoer

Vreeslik baie dankie.
Word opreg wardeer.
Altyd meer as welkom.
Groete Tommy en Terry.
"Hoop ons sien gou weer"

Lydenburg Guesthouse
Drikus B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus B

Wonderlike oorslaap.

Ons het gemaklik oorgeslaap. 6 sterre vir gasvryheid.

Petro O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O

Baie tuis gevoel.

Ons het op kort kennisgewing bespreek. Was verheug oor wonderlike bederf. Onder andere warmwatersakke teen die koue. Lekker slaapbeddens. Sal beslis weer hier tuisgaan sou ons weer hier verbykom!

Lydenburg Guesthouse se terugvoer

Vreeslik dankie, Alle eer aan ons Koning, Jesus.
Lee-Anne is ’n warm mensie wat enige tyd welkom is.
Groete, Terry.

Lydenburg Guesthouse
Lani V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani V

Gasvry en vriendelike verblyf.

Vriendelike aankoms en gasvryheid. Die kamer is baie skoon en gemaklik. Kamer is ook mooier en groter as wat dit lyk op die foto's. Goeie kommunikasie en daardie koppie koffie Saterdagoggend was 'n wenner. Sal vir seker weer hier tuisgaan.

Izelle C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle C

Moes oornag vir 'n troue in die omgewing.

Publieke pad na die gastehuis was aaklig. Met aankoms was die pad die moeite werd, aankoms was hartlik, kamers was heerlik koel, skoon en netjies, geen moeite was te veel nie. Sal definitief weer daar oornag.

Charita C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charita C

Baie vriendelike eienaar en sy laat jou op jou gemak voel.

Die eienaar is baie vriendelik en het ons selfs ekstra kniekombersies gegee teen die koue toe ons gaan rugby kyk. Die kamers was baie netjies.

Gideon P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon P

Fantastic.

Very good, everything was on point, I can't complain.

Anita E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita E

Baie vriendelik en gasvry.

Kamers is opgegradeer. Eienaar is baie vriendelik en gasvry. Kamer was baie cosy en warm.

Tinie N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinie N

Heel vriendelijke ontvangst en verblijf.

Erg gezellig en goed ontbijt.

Jg H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jg H

Heerlik geslaap en lekker ontbyt geëet.

Sam is baie akkommoderend.

Jenina N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Jenina N

Very pleasant, just the main gate stood open a lot of times making the security an issue.

See stars.

Salome M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Salome M

Niks besonders nie

Het beter gastehuise vir goedkoper in beter areas gekry vir die res van die week. Moes vra dat ons kamer skoongemaak word na ons die hele dag uit was, moes toe vir 'n verdere 45 minute buite sit.

Mari J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari J

Waarde vir geld.

Die kamer en badkamer was baie netjies en skoon. Ons is vriendelik ontvang en het lekker gebly.

Welmare R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Welmare R

Kamer 5 is nie geskik vir die gebruik as gastehuis nie.

Die privaatheid is nie geskik nie aangesien alles wat in die huis aangaan gehoor kan word vanuit die kamer.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruiterstraat 13, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4132ac89196a121953b0d57e0f38b7ab9145d15c93e6f208f147ce3fca9747b1880901894fca24fedd6dd6f0399329e698c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 13 Ruiter Street Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -25.105615046571 30.470840483467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang