Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lydenburg Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Herman H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastiese diens en vriendelikheid. Ek sal hierdie verblyfplek definitief aanbeveel. Die personeel is ongelooflik vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terry
Lydenburg Guesthouse
Baie dankie, word opreg waardeer. Groete, Terry

Karien N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ons het baie gerieflik by Lydenburg Gastehuis oornag. Baie netjies en skoon. Baie netjiese gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pai C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Was goed ontvang, prys baie goed en die verblyf was netjies, skoon, groot kamer. Netjies, skoon, gerieflik en groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekkerste lekker sal volgende keer langer kuier. Ons het vir seker lekker gebly en die personeel was vriendelik en behulpsaam met enige navrae. Toe ons daar aankom, het ons 'n lekker nuwe kamer gekry met soveel spasie, 'n bad en 'n stort. Daar is baie kas(te) vir jou klere as jy wil uitpak, 'n heerlike bank om op te sit, en die kombuis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die bed slaap soos 'n droom. So gaan gerus kuier vir hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Voel of ek by my eie huis is. Baie nice gastehuis, het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graeme W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Great. The host was very accommodating, the unit was clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drikus B
1 nag
5.0
Feb 2024

Baie netjies en veilig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Pragtig, veilig, baie gasvry! Skoon netjies, met alles wat ons nodig gehad het. Pragtig, veilig, baie gasvry! Skoon netjies, met alles wat ons nodig gehad het. Sal vir seker weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene S
1 nag
4.8
Feb 2024

Waarde vir geld, puik diens met netheid 10/10. Die verblyf en ontbyt was bo-gemiddeld, sal definitief die gastehuis ondersteun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Netjies en skoon. Het heerlik geslaap in 'n stil gebied. Baie vriendelik ontvang. Kamer is pragtig en alles wat mens nodig het. Stil gebied.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Terry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruiterstraat 13, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4132ac89196a121953b0d57e0f38b7ab9145d15c93e6f208f147ce3fca9747b1880901894fca24fedd6dd6f0399329e698c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 13 Ruiter Street Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -25.105615046571 30.470840483467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang