Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lydenburg Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruiterstraat 13, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lydenburg Guesthouse in Lydenburg is ideaal vir sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en groot hoofweë.

Verblyf word in 7 kamers aangebied, waarvan 2 in woonstelle omskep kan word. Elke kamer, buiten die Woonstel, het 'n privaat badkamer en 'n TV met DStv.

Gratis WiFi word voorsien en dit maak dit ideaal vir sakereisigers.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die gastehuis is net 'n klein entjie se ry van die Lydenburg Museum af, sowel as 'n fietsry- en drafklub wat 'n hele rits geleenthede gedurende die jaar reël.

Lydenburg Guesthouse lê net 290 km buite Pretoria en is 3,5 uur se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Dit is dus die ideale beginpunt vanwaar gaste die Panoramaroete, die bekende Long Tom-pas omring deur majestueuse bergreekse, die Highlands Meander, die Blyderiviercanyon, Pelgrimsrus, God's Window en die Krugerwildtuin kan besoek. Dit neem besoekers deur die asemrowende natuurskoon wat met watervalle en pragtige landskappe bespikkel is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Herman H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese diens en vriendelikheid. Ek sal hierdie verblyfplek definitief aanbeveel. Die personeel is ongelooflik vriendelik en hulpvaardig.
Aug 2024
Karien N
Gesin met tieners
5.0
Ons het baie gerieflik by Lydenburg Gastehuis oornag. Baie netjies en skoon. Baie netjiese gastehuis.
Jul 2024
Pai C
Besigheidsreis
5.0
Was goed ontvang, prys baie goed en die verblyf was netjies, skoon, groot kamer. Netjies, skoon, gerieflik en groot.
Jul 2024
Ansie M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekkerste lekker sal volgende keer langer kuier. Ons het vir seker lekker gebly en die personeel was vriendelik en behulpsaam met enige navrae. Toe on...
Sien meer
Mei 2024
Henry D
5.0
Voel of ek by my eie huis is. Baie nice gastehuis, het lekker gebly.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Terry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Ruiterstraat 13, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Lydenburg Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruiterstraat 13, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4132ac89196a121953b0d57e0f38b7ab9145d15c93e6f208f147ce3fca9747b1880901894fca24fedd6dd6f0399329e698c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 13 Ruiter Street Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -25.105615046571 30.470840483467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang