Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lydiana Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ratellaan 26, Lydiana, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lydiana Guesthouse is in die rustige buurt, Lydiana, in Pretoria geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis met 24 uur-sekuriteitswagte wat aan diens is, asook veilige parkeerplek.

Gerieflike verblyf word in 3 gastekamers, elk met 'n dubbelbed en 'n stort, voorsien. Elke kamer het 'n slim-TV, 'n yskassie, 'n broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n tafeltjie met 2 stoele.

Boonop het die gastehuis braaigeriewe en gratis WiFi. Daar is ook 'n swembad beskikbaar.

Lydiana Guesthouse is sowat 49 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af en naby verskeie winkelsentrums.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mpendulo P
5.0
Wonderful. Everything was fine and I hope next time will be the same.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies. Dit is ons tweede keer in een maand en sal beslis weer.
Mrt 2024
Mbali H
Saam met lewensmaat
5.0
It was exactly what I needed. The place is very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Mpendulo P
Saam met lewensmaat
4.2
Good but not good enough. My stay was fine but I didn't like the way the shower was not okay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Frans J. V
Saam met lewensmaat
4.2
Johanna was baie behulpsaam. Eenheid ongelooflik warm. Waaier het geen impak op die hitte gehad. Lugreëling is 'n dringende behoefte. Handdoekreling i...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Lyle Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 90

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Ratellaan 26, Lydiana, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink Lydiana Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ratellaan 26, Lydiana, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf55db1706aca30757b6462473651b929cb0d9d836a4a3ab524ed095a071f337b849b88ad48e2179bc654249d436fb85dbdc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 26 Ratel Avenue Lydiana 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.744589147913 28.288363424537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang