Lydia's Accommodation
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbe-straat 15, Fairview Kompleks 3, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lydia's Accommodation is 'n knus woonstel in 'n kompleks in Mosselbaai wat ideaal vir 2 gaste is wat op soek is na 'n gerieflike en rustige oornagplek.
Dié woonstel het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lydia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Robbe-straat 15, Fairview Kompleks 3, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Lydia's Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbe-straat 15, Fairview Kompleks 3, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap