Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lynhill Self-Catering Apartments

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Thabiso M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jun 2024

Good. Good, except the toilet takes time to refill water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Adele F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Lekker, bekostigbare verblyf. Alles skoon en netjies gevind. Stapafstand van 'n winkel vir noodsaaklike items.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rienne
Lynhill Self-Catering Apartments
Baie dankie Adele, ek waardeer dit. Ek is bly julle het lekker geslaap.

Esbeth V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2022

Teleurstellend. Die bespreekte eenheid se kas/badkamerdeur was buite werking. Ons is verskuif na 'n ander (groter) eenheid. Die beddens en beddegoed was goed. Die eenhede kort egter dringende instandhouding en opgradering.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vivienne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2022

Beslis waarde vir jou geld. Ons was vriendedelik ontvang. Veiligheid voldoen aan vereistes. Naby winkelsentrum. Sal enige tyd weer gebruik maak van hul verblyf.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Irene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

We did enjoy every minute. For us pensioners, great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2021

Rustig en gerieflik naby winkels. Hou asb die TV-kanale in die inligtingsboekie, slegs E Reality was beskikbaar - nie almal se gunsteling nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2021

Aanvaarbaar. Ideaal vir vinnige oornagplek as jy niks "wow" verwag nie. Geen braaiplek en die lig in enkelslaapkamer werk nie. Slegs 2 stoele vir 6 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cornie V
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Des 2021

Oornag. Die omgewing val vir seker nie in enigeen se keuse nie. Die foto's skep 'n ander indruk as wat die werklikheid is. Die omgewing se inwoners het ons tot laatnag gepla met harde musiek en toeters van voertuie. Slegs 2 stoele in 'n woonstel vir 6 mense. Elke vertrek het beddens in en daar is nie plek om as gesin eers gemaklik te kan saam sit en eet nie. Almal moet op hulle beddens sit en eet. Die TV kon nie werk nie ─ geen prop nie. Van die beddegoed is gevlek en lyk vuil. Ongelukkig was daar geen water in die dorp nie, maar daar was ook nie backup water om selfs 'n toilet te kon spoel nie. Die water was die heeldag en aand af. Dit was regtig nie die aangenaamste ervaring nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Rory L
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Aug 2021

It is only a place to sleep and nothing more. The television only had 1 channel and the programs on that channel were not suitable for small children (language).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Zakkie R
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Okt 2021

Not a good experience. Weak water pressure. Basin taps not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Rienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maritz-straat 34, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5NDRjMmYwLTk4YmMtNGQxOC1hYjkxLTBiMWIwMTY0ODQ1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 57 5 1 4 34 Maritz Street Dagbreek 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.963577262481 26.742840233135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang