Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lynhill Self-Catering Apartments

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Rienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 57 resensies vir Lynhill Self-Catering Apartments
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Thabiso M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thabiso M

Good.

Good, except the toilet takes time to refill water.

Adele F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele F

Lekker, bekostigbare verblyf.

Alles skoon en netjies gevind. Stapafstand van 'n winkel vir noodsaaklike items.

Lynhill Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie Adele, ek waardeer dit. Ek is bly julle het lekker geslaap.

Lynhill Self-Catering Apartments
Esbeth V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esbeth V

Teleurstellend.

Die bespreekte eenheid se kas/badkamerdeur was buite werking. Ons is verskuif na 'n ander (groter) eenheid. Die beddens en beddegoed was goed. Die eenhede kort egter dringende instandhouding en opgradering.

Vivienne B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vivienne B

Beslis waarde vir jou geld.

Ons was vriendedelik ontvang. Veiligheid voldoen aan vereistes. Naby winkelsentrum. Sal enige tyd weer gebruik maak van hul verblyf.

Irene M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene M

We did enjoy every minute.

For us pensioners, great.

Rita K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita K

Rustig en gerieflik naby winkels.

Hou asb die TV-kanale in die inligtingsboekie, slegs E Reality was beskikbaar - nie almal se gunsteling nie.

Jacqueline F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqueline F

Aanvaarbaar.

Ideaal vir vinnige oornagplek as jy niks "wow" verwag nie. Geen braaiplek en die lig in enkelslaapkamer werk nie. Slegs 2 stoele vir 6 mense.

Cornie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cornie V

Oornag.

Die omgewing val vir seker nie in enigeen se keuse nie. Die foto's skep 'n ander indruk as wat die werklikheid is. Die omgewing se inwoners het ons tot laatnag gepla met harde musiek en toeters van voertuie. Slegs 2 stoele in 'n woonstel vir 6 mense. Elke vertrek het beddens in en daar is nie plek om as gesin eers gemaklik te kan saam sit en eet nie. Almal moet op hulle beddens sit en eet. Die TV kon nie werk nie ─ geen prop nie. Van die beddegoed is gevlek en lyk vuil. Ongelukkig was daar geen water in die dorp nie, maar daar was ook nie backup water om selfs 'n toilet te kon spoel nie. Die water was die heeldag en aand af. Dit was regtig nie die aangenaamste ervaring nie.

Rory L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rory L

It is only a place to sleep and nothing more.

The television only had 1 channel and the programs on that channel were not suitable for small children (language).

Zakkie R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Zakkie R

Not a good experience.

Weak water pressure. Basin taps not working.

Sameera L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Sameera L

Not value for your money at all.

The place had no Wi-Fi, lots of dust and the TV was from Noah's Ark.

Viwe M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viwe M

Great value for money.

I would return to Lynhill. Our apartments met our needs and were comfortable.

Lynhill Self-Catering Apartments se terugvoer

Thank you for your kind review.

Lynhill Self-Catering Apartments
Van's Afslaers Gauteng Pty Ltd V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van's Afslaers Gauteng Pty Ltd V

Baie dankie, alles was skoon en netjies en baie aangenaam.

Die manne baie lekker gebly.

Ronelle B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle B

Affordable, self-catering accommodation.

We had a lovely stay. We were kept up to date by the host regarding booking in etc. Close to shops. Safe location and quiet.

Herman S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Very nice and clean place.

I shall definitely make use of Lynhill again in future. Very private, nice room to stay in.

Irene M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene M

Netjies! Warm duvet was wonderlik!

Het aanvanklik gedink dat ons dalk nie in stil woonbuurt beland het nie, maar alles stil en rustig gewees. Baie dankie.

Thomas V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V

Goed.

Dit is wat ons verwag het. Alles is skoon en netjies. Baie lekker gebly.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Hein C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein C

Ek is baie tevrede. Het maklik bespreek. Het die nodige inligting gekry hoe om daar te kom en hoe om die sleutels te kry.

Was baie lekker en veilig.

Tarina C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarina C

Value for money.

We enjoy our one night stay. The unit was clean and neat. Will definitely use this facility again.

Michelle P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Lovely, clean, all-in-one apartment

I will stay here again. Staff friendly and helpful ─ the owner even phoned me on my way there saying she left me a little heater and an extra blanket because it was raining. I arrived well after 18:00 the evening.

Maryke G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke G

Billik en goeie aanwysings hoe om daar te kom.

Alles in orde, parkeerstaanplek van voertuig egter 'n probleem.

Annelize B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize B

Baie netjies skoon.

Is baie goed geleë vir sport, is ook lekker rustig en baie veilig. Het lekker gebly. Dankie.

Lynhill Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie Lukie. Bly om te hoor julle het lekker gebly.

Vriendelike groete.
Riënne.

Lynhill Self-Catering Apartments
Janet V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V

Die ideale plek as jy hou daarvan om jou eie ding te doen.

Skoon en netjies met voldoende parkering. Die eenheid is gerieflik en bevat alles wat jy nodig het om na jouself om te sien. Vriendelike diens en altyd bereid om te help.

Lynhill Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Lynhill Self-Catering Apartments
Wourien A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wourien A

Kliëntediens was absoluut fantasties.

Gemaklik. Netjies. Die ons nuwe verblyf in Welkom. Almal is baie tevrede.

Gavin M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin M

Skoon en bekostigbaar, sal weer daar bly.

Sien sterre.

Mark B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mark B

Aangenaam en kommerloos.

Ek dink net dat die braaigewiewe baie kan verbeter.

Lynhill Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal verseker aandag gee aan die braai geriewe.

Vriendelike groete.
Riënne.

Lynhill Self-Catering Apartments
Suzette F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Suzette F

Bitter teleurgestel!

Vir die bedrag van R550 per nag, het ek verwagtinge gehad. Hier het ek minder gekry van plekke waar ek R400 per nag betaal het. Net toiletpapier vir twee dae. Geen klein houers met body wash, sjampoe of stortkappie nie. Ek bly by baie plekke oor agv my werk, maar hierdie was die eerste plek waar ek ook nie houertjie met melk, koevertjies met suiker, tee of koffie gekry het nie. Ek sal verseker niemand aanbeveel hiernatoe nie. Inventaris was verkeerd. As ek nie gepraat het nie, sou ek moes betaal vie 2 fleece komberse can R150 elk, 2 handdoeke ook ter waarde van R150 elk asook strykyster wat op inventaris was maar nie in die kamer nie. Ek sou verantwoordelik gehou gewees het vir R750 se items wat nie eens daar was nie. Dan was die matte gruwelik gevlek en vuil, besem beteken niks en hierdie matte sal moet of vervang word of deeglik gewas moet word. Algehele gevoel van dit was nie die geld werd nie. Ek kon dieselfde gekry het by Backpackers lodge teen 'n kwart van die prys. Ek is baie teleurgesteld.

Retha B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Retha B

Nie skoon nie en verwaarloos.

Dit was nie skoon nie, daar was kokkerotte, in die badkamer trek die kassies weg van die muur af, daar is 'n bad (gevlek en oud) met 'n stort wat nie behoorlik werk nie. In die kombuis kon ek nie die stoof aan die gang kry nie, die ketel het letterlik swart wollerige water ingehad. Daar staan 'n vuil asblik by die deur. DIe ligging is oorkant 'n nagklub en 'n baie raserige sentrum. Die linne was skoon, en die beddens was baie gemaklik. Ek het vol betaal vir 4 dae, het net 1 nag geslaap en het 'n versoek gerig om my geld terug te kry, ek het alternatiewe slaappplek gekry.

Paul C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C

Uitstekend gewees.

Was uitstekend, sal hulle weer gebruik.

Marion K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion K

We had a lovely stay at Lynhill, everything was perfect!

Neat and clean room, secure parking. Great value for money! We will definitely be back when next in Welkom.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het lekker by Lynhill gebly. Alles was net perfek!

Netjiese, skoon kamer, veilige parkeerplek. Fantastiese waarde vir geld! Ons sal definitief terugkom as ons weer in Welkom is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Joey J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey J

Great stay and affordable.

Great stay, great price, 5 star.

Wilma K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma K

Baie lekker en gerieflik en sal enige tyd aanbeveel. Baie dankie.

Ons het ons verblyf baie geniet. Baie mooi toegerus en netjies. Sal beslis weer daar gaan bly.

Elliot N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elliot N

Good and straight forward.

I liked the room i stayed in. I was not sure if the parking was reserved or public.

Rene S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Baie lekker. Pragtige dekor en skoon.

Lynhill is 'n pragtige oornagplek, ons het twee aande gebly. Ons het vir ons kinders gaan kuier wat onlangs Welkom toe getrek het. Die dekor in die kamer was pragtig en die kamer was toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Dit was skoon en ons het heerlik warm geslaap onder die lekker duvets. Dankie, sal beslis weer na Lynhill toe gaan.

Maurie En Frik P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maurie En Frik P

Dit was so aangenaam en netjies.

As 'n mens so ver reis dan is dit heerlik om by 'n snoesige plekkie aan te kom wat netjies en mooi is. Ons was net 'n nag se oorslaap daar. Sal dit aanbeveel.

Louis V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Ideaal vir een aand se oorslaap.

Baie skoon, netjies, kombuis goed toegerus. Heerlike warm duvet. Goeie waarde vir geld.

Natasha T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha T

Dit was goed vir wat ons nodig gehad het.

Ons het elders gebly vanweë oorbespreking en moes verder ry na ons funksie toe ens, maar die bestuur het ekstra myl geloop om ons tegemoet te kom met twee kamers in plaas van een. Dit was baie gaaf en baie billik. Sien uit om in die toekoms sou reise ons Welkom toe neem in Stanville te kan oorbly.

Lynhill Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Bedoel jy nie dalk na "Lynhill" en nie Stanville nie? Ons sien uit om julle te ontvang.

Lynhill Self-Catering Apartments
Lorainne P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lorainne P

Lekker gebly teen redelike prys.

Dankie Lynhill dat ons onder moeilike omstandighede ons kop met rus kon neerlê. Sal beslis die plekkie aanbeveel en het ook reeds.

Verushka D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Verushka D

Very peaceful, calming environment, perfect place to relax and get rest.

My stay at the Lynhill-Apartments was perfect. It was the best place to rest, and get away from the busy life. Although it was a struggle to find the place, once we were settled in the stay just went from great to amazing. I want to thank everyone at Lynhill for creating a safe, secure and private destination for all clients interested in staying at the Lynhill. I will definitely recommend the self catering resort to all my friends and family. Whenever i visit in Welkom Free State i will always find my stay at the Lynhill- apartment.

Lynhill Self-Catering Apartments se terugvoer

Thank you so much for this wonderful compliment! Pleased to hear that you were more than satisfied.
Kind Regards.
Riënne.

Lynhill Self-Catering Apartments
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Tsabana N - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tsabana N

A good place for overnight stay for a weary traveller.

Affordable accommodation within walking distance from shops. Everything in working order. Easy to locate.

Claudette D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Claudette D

Die woonstel is netjies en dis al.

Dis nie 'n plekkie waar ek weer sal bly nie. Die woonstelletjie is baie netjies, maar die koue water in die badkamer het lank gevat om te begin loop. Die omgewing waar die woonstelle geleë is, is nie baie veilig nie. Die kroeg oorkant die pad het geraas tot in die vroeë oggendure.

Anita N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anita N

Glad nie 'n aangename ondervinding nie.

Alhoewel die woonstel relatief skoon was het 'n mens tog die idee gekry dat dit oud is. Die elektriese koord is sommer oor die gordynreling gehang om 'n verlenging te bied na die televisie. Dit was baie koud in die woonstel en ons moes gebruik maak van die verwarmertjies wat beskikbaar was maar die muurprop wat so in die lug hang het warm geword en ons het die vir veiligheidsredes eerder afgeskakel. Een van die kamers se muurproppe was duidelik gebrand (daar is net 1 prop in elke kamer). Die toaster in die kombuis het glad nie binnegoed gehad nie, die badkamer se deur kon glad nie toemaak nie en die voordeur was skeef. Regtig nie die standaard wat ek noodwendig vir iemand met gemiddelde standaarde sou aanbeveel nie. Die ligging is glad nie goed nie, daar is 'n kuierplek reg oorkant die straat en die Vrydagaand was slaap by die deur uit omdat daar in die straat resies gejaag is en die motorfietse kyk wie kan die hardste raas. Beslis nie 'n plek wat ek sal aanbeveel nie.

Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Therese L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese L

Baie lekker gebly.

Baie skoon en netjiese woonstel. Genoeg spasie en beddens vir ons 6 gewees. Die stort was net bietjie te laag vir die langer persone in ons groep.

Johan N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Lekker rustige verblyf.

Lekker rustige, veilige en netjiese verblyf.

Lynhill Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie Johan, dit is vir ons wonderlik dat julle die verblyf geniet het! Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar vir jou en jou gesin.
Groete
Riënne.

Lynhill Self-Catering Apartments
Barbara V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara V

For one night you need nothing more.

Apartment well equipped. Thank you, Rienne. After a good night's rest one can proceed to the next destination.

Marius D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Waarde vir geld!

Dit sou baie lekker wees as daar 'n lapa tipe opset is waar mens kan braai.

Lionel J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel J

Gerieflik, netjies, skoon en waarde vir geld.

Die woonstel gebou is naby winkels geleë, die kamers is groot, skoon, gerieflik, ontvangs vriendelik, daar kan wel gekyk word na algemene onderhoud. Sal weer daar bly as ek Welkom besoek.

Noleen B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noleen B

We had a great stay! Everything that we needed, was in the flat.

Thank you!

Lynhill Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie Noleen vir die wonderlike terugvoering!

Lynhill Self-Catering Apartments
Koos E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Koos E

Skoon en gerieflik.

Voldoen aan behoeftes vir oornag of verlengde tydperke.

Elita W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elita W

Gewerk vir die doel waarvoor ons dit nodig gehad het.

Alhoewel ons kon sien dat daar gepoog is om iets aan die fisiese toestand van die eenheid en die gebou gedoen is, is foto's bedrieglik. Verf kan ongelukkig nie die werklikheid toe smeer nie. Ons het wel heerlik geslaap in kraakvars beddegoed.

Jakobus P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jakobus P

Al die basiese geriewe bestaan en die besprekingdiens is flink en vriendelik.

Net jammer die toilet se afsluitklep was stukkend en die water mors aanhoudend deur die oorlooppyp; tensy mens die noodsluitkraan elke keer op die vloer toedraai.

Lynhill Self-Catering Apartments se terugvoer

Middag Petty. Ek vra nederig omverskoning vir die ongerief. Kan jy my asb net inlig in watter eenheid julle gebly het? Ek wil dit onmiddellik herstel. Baie dankie dat jy my in kennis stel van die probleem. Groete Riënne.

Lynhill Self-Catering Apartments
Mariska E - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mariska E

Swak ligging, swak woning, onaangenaam.

Ons was as familie daar en moes 3 keer verby die woning ry voordat ons dit kon kry. Met aankoms het ons die woning in 'n baie slegte kondisie gekry. Die stort het nie gewerk nie, warm water kraan bly oop. Voordeur sluit nie behoorlik nie en dit is 'n groot negatief omdat 'n ligte stamp die deur oop kan druk - nie veilig nie! Die stoep deur was ook nie gesluit nie en ons was gelukkig om dit agter te kom. Met ons vertrek het die voorhek nie gewerk nie, want die krag was af en die battery werk nie en ons moes 45 min wag dat hul die hek vir ons kan oopmaak. Ek moet streng aanbeveel dat die woning 'n "revamp" benodig, die foto's weerspieël nie die regte kondisie van eenheid nie.

Adriaan C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan C

Owners very helpful.

Respond immediately on a request.

Fred K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Fred K

Lekker informeel vir lekker saamkuier as 'n groep.

Besonder vriendelike en hulpvaardige eienaar/bestuurder, Rienne. Dis 'n lekker plek met voldoende geriewe vir oorslaap. Buite en binne kan doen met bietjie "TLC". Alhoewel dit baie goeie waarde vir geld is. Baie bekostigbaar met alles wat jy nodig het.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maritz-straat 34, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5NDRjMmYwLTk4YmMtNGQxOC1hYjkxLTBiMWIwMTY0ODQ1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 57 5 1 4 34 Maritz Street Dagbreek 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.963577262481 26.742840233135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang