Lynnwood View Bed & Breakfast
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
James S - Sep 2024
Algehele gradering
Great.
Marilize V - Jul 2024
Algehele gradering
N̈ huis weg van jou eie huis.
Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Dankie, ons waardeer gaste wat weer kom. Dit voel naderhand soos familie wat kom kuier! Julle is model gaste!
Salomie V - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlike stil gastehuis met lieflike ontbyt. Hoogs aanbeveel.
Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Salomie. Dankie dat jy hier gebly het... ons help waar ons kan!
Marilize V - Jun 2024
Algehele gradering
Ons is sommer binnekort weer terug by die pragtige gastehuis.
Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie, dit was lekker om julle hier te kon ontvang.
Mariette A - Aug 2023
Algehele gradering
Gasvry en netjies.
Mariette A - Aug 2023
Algehele gradering
Gasvry en netjiese kamers.
Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Mariette
Dankie dat julle hier by Lynnwood View kom oornag het, dit was lekker om julle hier te ontvang.
Greta C - Mei 2023
Algehele gradering
Baie dankie Ronel.
Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Greta
Baie dankie dat julle hier by Lynnwood View B&B gebly het. Ons is bly julle het dit geniet en vertrou om julle weer in die toekoms hier te ontvang.
Groete Ronel
Marihan L - Mrt 2023
Algehele gradering
Excellent.
Adriaan L - Mrt 2023
Algehele gradering
Veilig, voel tuis, netjies en goeie kommunikasie.
Lees meerLynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Adriaan , baie baie dankie vir jou terugvoering. Ons ontvang julle graag weer.
Ilizna J - Feb 2023
Algehele gradering
Perfek!
Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Ilizna
Baie dankie vir die terugvoer. Die was lekker om jou hier by ons the huisves! Hoop om jou gou weer hier te ontvang.
Mariè S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike, behulpsame gasvrou.
Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Beste Marie, baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om julle gou weer hier te ontvang. Groete. Ronel
Henry J - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Hulle stap ekstra myl ten tyde van beurtkrag om seker te maak dat ongerief tot uiterste minimum beperk word.
Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Henry, baie dankie vir die terugvoer, dit was lekker om julle hier by Lynnwood View te ontvang. Kom gerus weer.
Frikkie V - Okt 2023
Algehele gradering
Verblyf tydens skoolaktiwiteite.
Jan D - Des 2022
Algehele gradering
Stil, rustig en naby lekker restaurante.
Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Beste Jan, baie dankie dat jy hier by ons oorgebly het. Ons waardeer jou positiewe terugvoer en sien uit daarna om jou weer hier by Lynnwood View te ontvang.
Wiané K - Okt 2022
Algehele gradering
Veilig, netjies, vriendelik.
Suzanne S - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer asseblief!
Dewald D - Jun 2022
Algehele gradering
Het daar oornag vir een aand.
Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Beste Lee Ann, dankie dat julle hier by ons oorgebly het, ons is bly julle het veilig gevoel en die koffie geniet! Sterkte met die seuns se tennis. Kom asseblief gou weer.
Cailin M - Nov 2021
Algehele gradering
The staff were friendly and very accomodating.
Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Hi Cailin, it was only a pleasure having you. Please call again.
Jaco V - Feb 2019
Algehele gradering
Clean, neat and affordable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon, netjies en bekostigbaar.
Die kamer was skoon, netjies en gemaklik. 'n Redelike prys vir oornag.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hester A - Des 2018
Algehele gradering
Huis weg van die huis af! Wonderlik.
Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Dit was baie lekker om jou en jou seun uit twee wereldele hier by ons te verwelkom! Kom gerus weer en baie dankie vir my Kersfees blomme!
Kylee L - Feb 2018
Algehele gradering
A very comfortable and enjoyable stay.
Lees meerLynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Kylee, thank you for staying with us. We strive to give our guests a home away from home! Look forward to having you stay with us in the future.
Regards
Ronel and Team
Johanna Susanna Labuschagne L - Nov 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjiese en gerieflike kamers, veilige parkering
Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te he. Baie dankie dat julle hier by Lynnwood View gebly het.
Stanley G - Nov 2017
Algehele gradering
It was a welcoming and wonderful experience to stay at Lynnwood View Bed & Breakfast.
Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Thank you, Stan. It was great to have you staying with us. You are a positive young man with a bright future ahead of you. Hope to see you again soon.
David C - Jul 2017
Algehele gradering
Baie huislike ontvangs en opset.
Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie dat julle hier by ons gebly het!! Kom gerus weer dit was lekkerrrr om jullie hier te kon onvang.
Kudzanai Rosebud M - Mei 2017
Algehele gradering
An amazing stay.
Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Dear Kudzanai,
It was just a pleasure to have you staying with us. You worked so hard in presenting at the conference, we would have loved to see more of you and chat more! You have an interesting story and all I can say is "You go girl". We would love to have you back sometime!
Juanita W - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons het absoluut TUIS gevoel!
Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie julle was model gaste en dit was lekker om julle hier te hê. Hoop om julle weer hier by ons welkom te heet in die nabye toekoms.
Marise H - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie, dis was ons voorreg om jou hier te he. Ons sien uit daarna om u in die toekoms weer hier te ontvang.
Liza D - Jun 2016
Algehele gradering
Was baie beindruk met die omgewing en sekuriteit. Die verblyf was aangenaam en ons was aangenaam verras met die fyn detail van alles.
Lees meerLynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons is bly u het u verblyf hier by ons geniet. Kom gerus weer.
Griet P - Feb 2016
Algehele gradering
Sentraal geleë en die heerlikste ontbyt.
Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer. As 'n Oud-Vrystater is dit altyd vir my baie lekker om Vrystaters by LynnwoodView te ontvang.
Leon L - Okt 2016
Algehele gradering
Baie geniet, dankie.
Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie dat julle hier by ons gebly het, julle is gawe mense!! Kom asseblief weer.
Zelda V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie dat julle hier gebly het. Kom asseblief weer.
Delarey V - Sep 2016
Algehele gradering
Gemiddelde akkommodasie.
Rouxlene V - Mrt 2015
Algehele gradering
Veilige omgewing en maklik om te vind. Lekker geslaap en die ontbyt was heerlik.
Wynand P - Mei 2015
Algehele gradering
'n Regte bederf.
Sonja A - Aug 2015
Algehele gradering
Ronel en haar seun het my baie tuis laat voel en ek het heerlik ontspan en tyd gehad om voor te berei vir my kursus wat die volgende dag begin het.
Piet B - Mei 2015
Algehele gradering
Slegs een nag oorgeslaap.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farmer's Folly 13, Lynnwood, Pretoria, 0181, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang