Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lynnwood View Bed & Breakfast

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
James S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Great. Excellent. Very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

N̈ huis weg van jou eie huis. Ñ Gerieflike, veilige, netjiese en rustige gastehuis naby aan al die groot inkopiesentrums. Ñ wonderlike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Lynnwood View Bed & Breakfast
Dankie, ons waardeer gaste wat weer kom. Dit voel naderhand soos familie wat kom kuier! Julle is model gaste!

Salomie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike stil gastehuis met lieflike ontbyt. Hoogs aanbeveel. Ronel was 'n wonderlike gasvrou. Sy het my opgekommodasieer nadat ek my datums verkeerd gehad het, en dit op vakansiedag. Waardeer die gastehuis se wonderlike ontbyt ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Lynnwood View Bed & Breakfast
Baie dankie vir die terugvoer, Salomie. Dankie dat jy hier gebly het... ons help waar ons kan!

Marilize V
1 nag
5.0
Jun 2024

Ons is sommer binnekort weer terug by die pragtige gastehuis. Een van die bestes in Pretoria! Veilig, ongelooflik skoon en netjies, ruim en 'n heerlike ontbyt is ingesluit in 'n uiters bekostigbare tarief. Ronel jy is 'n gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Lynnwood View Bed & Breakfast
Baie dankie, dit was lekker om julle hier te kon ontvang.

Mariette A
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Gasvry en netjies. Gasvry en netjies. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette A
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Gasvry en netjiese kamers. Baie vriendelik ontvang. Kamers netjies en skoon. Ontbyt was heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Lynnwood View Bed & Breakfast
Mariette Dankie dat julle hier by Lynnwood View kom oornag het, dit was lekker om julle hier te ontvang.

Greta C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie dankie Ronel. Alles was skoon en baie netjies. Ronel was baie vriendelik en komminukasie was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Lynnwood View Bed & Breakfast
Greta Baie dankie dat julle hier by Lynnwood View B&B gebly het. Ons is bly julle het dit geniet en vertrou om julle weer in die toekoms hier te ontvang. Groete Ronel

Marihan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Excellent. People were so friendly, and helpful. Super clean, and tidy, food was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Veilig, voel tuis, netjies en goeie kommunikasie. Die kamer is baie netjies en rustig atmosfeer. Eienaars is vreeslik behulpsaam en vriendelik. Ons moes elke oggend om 6am uitgaan en kon nie ontbyt kry nie en eienares het vir ons vroër opgestaan om elke dag 'n ontbytpakkie saam te sit en reg gehad by die deur vir ons elke dag. Ons het sleutels gehad om te kom en gaan soos ons wil. Niemand was onder jou voete en het elke 5min aan jou deur geklop nie. Die omgewing was ook stil en veilig, jou motor is ook naby en veilig buite. Badkamer was ook groot en met sy hoekbad en stort mooi uitgelê en nie beknop nie. Die beddegoed en beddens was ook idiaal. Ekstra beligting was orals vir ons in tye met loadshedding en daar was sterk water tydens loadshedding ook. Ons was verwittig van elke loadshedding skedule ook. Ons sal definitief weer gebruikmaak van Lynwood View Bed & Breakfast.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Lynnwood View Bed & Breakfast
Adriaan , baie baie dankie vir jou terugvoering. Ons ontvang julle graag weer.

Ilizna J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Perfek! Ek het 2 nagte by Lynnwood View gewoon. Alles was skoon, netjies en gerieflik. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Lynnwood View Bed & Breakfast
Ilizna Baie dankie vir die terugvoer. Die was lekker om jou hier by ons the huisves! Hoop om jou gou weer hier te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farmer's Folly 13, Lynnwood, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmMjJjMWY1LTJjOGYtNDRhNC05ZDdkLTJjYzMzZjVmOGMyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 13 Farmers's Folly Lynnwood 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.759046611643 28.251470565641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang