Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lyn's Self-catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gideon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekke gebly. Heerlike blyplek wat baie netjies en nuut is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Lyn's Self-catering
Nice to meet you! All the best for 2024!

Sandra S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Heerlik. Sal blyplek aanbeveel. Sal weer daar gaan bly met 'n volgende besoek. Dit was alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Lyn's Self-catering
Was aangenaam om jou te ontmoet, Sandra. Tot 'n volgende keer.

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Fantasties, baie dankie vir julle vriendelikheid en hulpvaardigheid. Goeie waarde vir geld, ideaal om 'n nag of twee oor te slaap om dorp en omliggende streek te verken. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Lyn's Self-catering
Baie dankie was lekker om julle te ontmoet.

Nico H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Baie lekker gewees. Vriendelike ontvangs. Skoon, netjies en veilig. Sal vir seker weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Lyn's Self-catering
Was aangenaam om jou te ontmoet! Tot volgende keer.

Carl David L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Bevredigende ervaring. Die selfsorg eenheid was skoon en die kombuis was goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renee N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Quiet and lovely. We had a lovely stay. Perfect location, Lyn's Self-catering is a lovely cosy place to stay at. Owner was very accommodating and friendly. We were so impressed with the cleanliness of the town and the friendliness of the people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Lyn's Self-catering
Baie dankie was aangenaam om julle te ontmoet.

Elsabè B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Baie netjies en smaakvol en baie gasvrye eienaars. Plek was baie netjies en gerieflik. Eienaars gasvry en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Lyn's Self-catering
Baie dankie was aangenaam om julle te ontmoet.

Annalie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Ons sal weer kom. Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies. Groot klem op veiligheid. Gasheer en vrou baie aangenaam en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dawn L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

It wasn't what I expected, it was more. Thank you Lynn for making our holiday a pleasant one. It was like living in an hotel room for 3 weeks. It is a quiet and reserved little place and beautiful accommodation. Lynn and Danny were very accommodating in every way possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Lyn's Self-catering
Hi Dawn, It was nice meeting you and your husband. Until next time.

Breganza J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2022

Skoon, gerieflike verblyf. Ons het baie lekker gebly by Lyn's. Die eenheid is mooi skoon en goed toegerus. Die verwelkoming van Lynette en haar man was baie vriendelik. (Een stukkie positiewe kritiek is om dalk nie die hondjie deel te maak van die verwelkoming nie.) Lyn's is geleë in Vineta, 'n woonbuurt omtrent 4 km van die kern van Swakop so 'n mens moet ongelukkig elke keer ry as jy na die restaurante en ander besienswaardighede wil gaan. Moet bysê dat die hondjie ons glad nie daarna gepla het nie. Dankie vir julle vriendelikheid en geselsie toe ons baie vroeg moes pak op ons laaste oggend om voor die Oosweer op die pad te wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Lyn's Self-catering
Baie dankie, was aangenaam om julle te ontmoet!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Franke-straat 25, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9160801c88bb24539504082aeaafdc4acb43c1612cbd1713c72cebad2161fb5fe32c2e0eab267a597a125005f1388fa98d3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 25 Franke Street Vineta 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.651725153043 14.536909653552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang