Lyon Paradise
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Thea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Anina V - Okt 2023
Algehele gradering
Wat 'n heerlike plek om te oornag.
Gerhardt Jonathan S - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties. Mooi en netjies.
Ruan O - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, oornagverblyf.
Anna B - Feb 2024
Algehele gradering
Mooi omgewing. Geriewe is onvoldoende of nie beskikbaar nie.
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Hannes S - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Eduan H - Okt 2023
Algehele gradering
Klientediens en skoonheid kan beter.
Lees meerCarlien W - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie ligging.
Hannah T - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflike kamers.
Lyon Paradise se terugvoer
Hannah, baie dankie vir die pragtige Review. Dit was alles net n plesier en n voorreg om julle hier te kon ontvang. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete,
Die Span van Lyon Paradise
Johan P - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Lyon Paradise se terugvoer
Baie dankie vir ons pragtige resensie, Johan. Dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Ons hoop ons sien julle weer!
Theuns K - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Johann B - Mei 2018
Algehele gradering
Maklik om te kry, vriendelike diens en uitstekende geriewe.
Julie S - Okt 2018
Algehele gradering
Heel gerieflik vir 'n aand of so.
Lyon Paradise se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang, en ek is bly julle het dit geniet by ons. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.
Bianca O - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, beslis goeie waarde vir geld.
Sarieta K - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Rudolf S - Sep 2017
Algehele gradering
Alles reg.
Bernadette C - Apr 2017
Algehele gradering
Gemaklike verblyf en baie vriendelike diens.
Lyon Paradise se terugvoer
Halo Bernadette,
Vreeslik dankie vir die mooi resensie.
Dit was net ons plesier. Dit was lekker om julle te kon ontvang.
Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Die Lyon Paradise Span
Gert B - Sep 2017
Algehele gradering
Vir 'n plaas se geld, uiters teleurstellend.
Lees meerLyon Paradise se terugvoer
Geagte Gert,
Ons by Lyon Paradise is jammer dat u ons pragtige plek van swak gehalte en buitensporig duur gevind het. Ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om op u resensie te reageer:
Ons vra omverskoning vir die paddakoor. Ons probeer elke week die Koi dammetjies skoon maak en probeer sover moontlik die paddas daaruit hou. Die geval was ongelukkig onvoorsiene ons kon dit regtig nie verhelp nie.
Ons wil ook graag noem dat – soos geadverteer - ons akkommodasie van so aard is dat ons oornag fasilitiete bied met die opsie van ontbyt. Ons bied nie selfsorg akkommodasie nie. Daarom die nalate van mikrogolfoonde, borde, yskaste ens. Jammer as daar enige misverstande daaromtrent was.
Verder probeer ons regtig kompeterend te wees in die mark deur ons pryse met die omliggende plekke te vergelyk. Ons is van mening dat dit redelik goed vergelyk. In daardie lig gaan ons ongelukkig geen terugbetaling aan u sal maak nie, maar u is meer as welkom om ons enige tyd weer te besoek.
Vriendelike groete,
Die Span by Lyon Paradise
Hanlie V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie keurig en verfrissend!
Lyon Paradise se terugvoer
Baie dankie Hanlie, dit was 'n plesier om jou te ontvang en verblyf te kon verskaf. Hoop ons sien jou weer in die toekoms.
Martie V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Lyon Paradise se terugvoer
Baie dankie Martie, dit was 'n plesier om julle te kon ontvang.
Magdel J - Okt 2016
Algehele gradering
Lekker, mooi, gerieflik, pragtig en vriendelike personeel.
Lyon Paradise se terugvoer
Baie dankie, dit was vir ons 'n groot plesier om julle te kon ontvang.
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R501, 13 km buite Potchefstroom, Oudedorp, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang