Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lyon Paradise

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Anina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wat 'n heerlike plek om te oornag. Gemaklike beddens, baie netjiese tariewe en 'n baie smaaklike ontbyt. Lyon Paradise is 'n sprokiesmooi plek waar jy met gemak en in rustigheid kan oornag. Diens was baie goed en die fasiliteite baie netjies, gerieflik en skoon. Ons het heerlik oornag en sal beslis in die toekoms weer van hulle gebruik maak as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardt Jonathan S
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Fantasties. Mooi en netjies. Sal dit aanbeveel. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Goeie waarde vir geld, oornagverblyf. Verblyf is perfek vir omliggende trou-venues en reisigers wat deur beweeg. Dis eenvoudig en het als wat mens nodig het. Gasvry en gerieflik!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna B
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2024

Mooi omgewing. Geriewe is onvoldoende of nie beskikbaar nie. Die tuin en grasperk is onnet, en die swembadwater is groen. Die aand was daar geen warm water nie, en die oggend was daar geen water nie. Vooraf reëlings vir 'n kleinkinderbedjie is nie nagekom nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Mei 2024

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hannes S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Lekker gebly. Baie lekker gebly. Plek is baie mooi, skoon en netjies. Staf is baie vriendelik en behulpsaam. Kamer was baie klein maar gesellig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eduan H
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2023

Klientediens en skoonheid kan beter. Uitstekende ligging vir troues in die omgewing. Het veilig gevoel en was bekostigbaar. Klientediens kon beter wees, daar was geen haas om ons te help met die inboekproses nie en ons het onsself gereeld bevind om iemand te soek om te help met goed soos die hek oop te sluit om die gronde te verlaat. Ons het ook gevoel dat die plek bietjie skoner kon wees, dalk het die lapa-dak bygedra tot die stowwerigheid.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carlien W
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Mrt 2023

Goeie ligging. Die verblyf was naby die trou-venue, dus welgeleë, maar die rede waarom ons 'n groter hotel gekies het, was om kos vir ons kinders te bestel, ens. Al die fasiliteite het bottoe gelyk en die vroutjie by ontvangs was gaaf, maar nie gasvry nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Hannah T
1 nag
5.0
Mrt 2019

Gerieflike kamers. Uitstekende verblyf vir ons familie gewees. Kamers is pragtig en skoon. Izelle was baie vriendelik met ontvangs. Dankie Lyon Paradise!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea
Lyon Paradise
Hannah, baie dankie vir die pragtige Review. Dit was alles net n plesier en n voorreg om julle hier te kon ontvang. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer. Vriendelike groete, Die Span van Lyon Paradise

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2019

Baie netjies en skoon. Die dame by ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Thea
Lyon Paradise
Baie dankie vir ons pragtige resensie, Johan. Dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Ons hoop ons sien julle weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R501, 13 km buite Potchefstroom, Oudedorp, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYDgMrBt1ig1wGILfiJGtdYwnwJ550MdxohfpzCFPHsP1BdfKKQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Off the R501 13 km outside of Potchefstroom, Oudedorp 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.595757 27.116832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang