Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lyon Paradise

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R501, 13 km buite Potchefstroom, Oudedorp, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lyon Paradise bied gerieflike verblyf op 'n pragtige plattelandse-landgoed langs 'n pekanneutplaas, net 13 km buite Potchefstroom. Dit het 'n grasdak en luisterryke tuine. Die tuine bevat rose, 'n koi-visdam, 'n kalmerende sierfonteintjie en 'n wit gazebo as fokuspunt vir spesiale geleenthede.

Verblyf is beskikbaar in 12 kamers wat elk oor 2 driekwartbeddens beskik. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Verder is daar 'n TV met OpenView-kanale, asook tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek.

Daar is ook 'n swembad wat ideaal is vir warm somerdae. Die venue kan onvergeetlike troues, funksies en konferensies akkommodeer in 'n rustige, plattelandse atmosfeer.

Boskopdam Natuurreservaat is slegs 18 km ver en die omgewing bied verskeie wildplase en voëlkyk-geleenthede. Die naburige pekanneutplaas behoort aan dieselfde eienaars en het meer as 500 pekanneutbome. Gaste kan natuurwandelinge tussen die rye bome deur geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Suzette M
Gesin met tieners
5.0
Goeie waarde vir geld. Baie dankie, ons het lekker gebly en dit was voldoende vir ons behoeftes.
Okt 2024
Arina S
Gesin met tieners
5.0
Pragtige plek. Dit was baie lekker. Almal is vriendelik en die plek is baie mooi.
Okt 2024
Lindelani N
Gesin met tieners
5.0
It was good, my dad and son enjoyed except for the breakfast. Checking arrangements were a bit strange, had to call Thea. The keys were...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Anina V
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n heerlike plek om te oornag. Gemaklike beddens, baie netjiese tariewe en 'n baie smaaklike ontbyt. Lyon Paradise is 'n sprokiesmooi plek waar jy...
Sien meer
Okt 2023
Gerhardt Jonathan S
5.0
Fantasties. Mooi en netjies. Sal dit aanbeveel. Goeie diens.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Langs die R501, 13 km buite Potchefstroom, Oudedorp, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Lyon Paradise het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R501, 13 km buite Potchefstroom, Oudedorp, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYDgMrBt1ig1wGILfiJGtdYwnwJ550MdxohfpzCFPHsP1BdfKKQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Off the R501 13 km outside of Potchefstroom, Oudedorp 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.595757 27.116832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang