Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lyonesse House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhodes-rylaan 1, Constantianek, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R50 000 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Lyonesse House is 'n pragtige vakansievilla met 'n uitsig oor Constantianek en die Moederstad in die verte. Die villa spog met verblyf wat gaste sal laat voel asof hulle in 'n privaat oord bly. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie en vriende in die Kaap.

Die pragtige dubbelverdiepingvilla bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 8 slaapkamers, 7 badkamers en 'n gastetoilet. Die ruim hoofslaapkamer het lugversorging, 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n sitarea met 'n TV en 'n kaggel, 'n instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n spa-bad.

Daar is nog 4 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het, maar net 2 van hierdie slaapkamers het en suite-badkamers met storte. Die gaste in die ander slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Die laaste 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die ruim leefarea het moderne afwerkings en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis, onbeperkte WiFi, 'n Xbox One, Netflix en DStv Now is beskikbaar. Die huis beskik ook oor 'n kroeg met 'n ysmasjien, 'n formele sitkamer en 'n gimnasium in die motorhuis.

Buite is daar 'n groot kuierarea met 'n sonkamer, 'n swembad, 'n gasbraai, 'n sit- en eetarea onder sambrele en sonstoele langs die swembad. Die tariewe sluit 'n tuinman en 'n voltydse huishoudster van Maandag tot Vrydag in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 16 mense 8 Slaapkamers 8 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Ligging

  • Rhodes-rylaan 1, Constantianek, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 50 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R 50 000
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhodes-rylaan 1, Constantianek, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82ad3c74e1a7d7151d897fc041ad71d47c960f3b9da055f0305cc11066de819bf00b1145de82e1fb56aa6b120ef9aae2db6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R50 000 per nag (plek vir 16) 1 Rhodes Drive Constantia Nek 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -34.0097956 18.4069966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang