Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LyonsDen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir LyonsDen
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Christo E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo E

Heerlik gebly en vriendelik ontvang.

Sien sterre.

Alma T - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma T

Pragtige plekkie, alles wat jy nodig het is daar. Baie vriendelik ontvang. Sal wees.

Pragtige plekkie, alles wat jy nodig het is daar. Baie vriendelik ontvang. Sal beslis weer daar bespreek.

Bjornichia F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bjornichia F

Ontspannend, netjies, baie ruim area.

Dit was 'n baie lekker wegbreek. Ons het lekker gebly en dit geniet.

Ferouza V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferouza V

Comfortable & clean.

It was very relaxing and such a peaceful environment. Everything was as shown in the pictures. It was great. The Netflix was freezing a bit, but other than that, it was nice.

Irene A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene A

Sal dit aanbeveel, al's was perfek.

Pragtige plekkie met alles wat jy benodig beskikbaar. Sentraal gelee, naby en rustige buurt.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Hendrik Gustav H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Gustav H

Rustige en netjiese omgewing.

Die woonstel was netjies en skoon. Goeie en vriendelike diens.

Elaine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

5 ster akkommodasie.

5 ster akkommodasie, sal definitief aanbeveel.

Delaino J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delaino J

Fascinating.

This is the perfect stay for a weekend away with your partner. Gorgeous interior. Price is perfect. Would definitely recommend to young adults seeking a getaway from home. Host was very friendly and made me feel comfortable. Thank you.

Zadel N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zadel N

Gerieflik, gemaklik, vriendelik, waarde vir geld.

Baie, baie nice plek en baie vriendlike diens! Baie dankie! Sal net ander kussings aanbeveel.

Neels M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels M

Ons het baie lekker gekuier. Sal beslis aanbeveel.

Ons is baie vriendelik ontvang en het onmiddellik tuis gevoel. Alles was netjies en skoon en ons het alles gehad wat nodig is, veral lekker beddegoed in koue, nat Worcester. Veilige onderdak parkering agter stewige hekke was 'n bonus.

Johna G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johna G

Vriendelike gasvrou en -heer. Rustige omgewing.

Baie lekker gebly. Die elektriese kombers was veral baie welkom!

Erma S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erma S

Gerieflik.

Snoesige verblyf ideaal teen die stormagtige weer wat ons beleef het in die tyd daar.

Suzaan O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan O

Picture perfect.

Absolutely. Everything was beyond our expectations. Will recommend to all our friends and will definitely stay there again.

Boitumelo S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boitumelo S

Exceptional.

The hosts were hospitable and warm.

Elize B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Beautiful, peaceful, friendly.

Thank you, LyonsDen. I enjoyed my stay there and the service was 100%. The place is beautiful, private, safe, and quiet. I will tell my friends about this beautiful place and I will definitely go back there for a longer stay.

Criag J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Criag J

Alles was regtig baie lekker. Dit is 'n rustige gebied om oor te nag.

Ek sal enige persoon aanbeveel om by LyonsDen te bly vir 'n rustige plekkie om te oornag. Alles is gerieflik.

Angelique D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique D

Ons het dit baie geniet.

Dit is 'n baie rustige omgewing sal definitief weer van LyonsDen gebruik maak.

Tania D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D

I had a peaceful well rested stay there.

I will surely be back again. A home away from home.

Dustin G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dustin G

Fantasties.

Ons was baie goed verwelkom. Plek is baie netjes en veilig.

Mariska F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska F

Peace of mind and is safe.

My kuier was awesome.

Johan B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Goeie oornagverblyf.

Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was netjies.

Leechen H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leechen H

Dit was uitstekend.

Baie goeie diens ontvang.

LyonsDen se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.

LyonsDen
Cyrill E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyrill E

Dit was nice.

Ons sal dit vir enige mense aanbeveel om daar te gaan bly.

LyonsDen se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die ondersteuning en mooi woorde. Hoop om julle eendag weer te sien.

LyonsDen
Donovine D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovine D

Ons het baie lekker gebly en het alles geniet. Alles is perfek en lekker.

Ek en my man het vir 'n naweek weggebreek. Ons het baie lekker gebly en het alles geniet. Die enigste probleem wat ons gehad het was die Saterdagoggend kon ons nie bietjie laat slaap nie a.g.v. die eienaars wat hulle huis geverf het. Hulle het reeds van half 8 die oggend af die mure begin afskuur en verf. Die lawaai en gepraat was 'n bietjie steurend. Maar verder was alles perfek en het ons baie lekker gebly. Baie vriendelike gasvrou.

Elfredo L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elfredo L

Rustigheid.

Mooi plekkie, lekker.

Vanaf R720
R720 R468
per nag (plek vir 2)
Vanaf R720
R720 R468
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyons-straat 38, Bergsig, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37691b949ce427396bb36ee2027a787d20863c4e523fad3a7d8a91351322281459f00fa03a65329078071b01904d65483ccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R468 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 38 Lyons Street Bergsig 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.6347604 19.4409355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang