Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lythwood Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gawie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Fantastiese lodge met al die geriewe wat nodig is vir 'n wegbreeknaweek. Die natuur is baie mooi en die lodge se uiteensitting is sodanig dat jy ten alle tye dit kan besigtig. Die aandete was baie smaaklik en die kamer waarin ons was, is stylvol met al die geriewe wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rihan S
Kort verblyf
4.8
Mei 2018

Pragtige plek met ontspanne atmosfeer, vriendelike diens, goeie restaurant met 'n eksklusiewe ligging. Lythwood Lodge is relatief diep in geleë vanaf die hoofpad en toeganklik slegs per grondpad. Die pad is in 'n goeie toestand en dus is Lythwood Lodge maklik bereikbaar. Dit is egter aan te beveel dat dit wel aan voornemende gaste uitgewys word. Dit alles maak egter die ligging eksklusief en baie privaat. Die landskap is byna ongerep met plaasdiere en perde in die omgewing wat 'n alles bydra tot 'n heerlike wegbreekervaring. Die diens van die personeel is deurgans baie goed en die restaurant se ontbyt en aandetes is van 'n hoogstaande gehalte. Die kamers is goed toegerus en smaakvol ingerig, meer met 'n tydlose, klassieke styl. Daar is verskeie areas binne die hoofgebou en buite op die terrein waar mens kan sit en kuier, lees of die pragtige omgewing beskou. Hoewel dit my nie gepla het nie, moet voornemende gaste in ag neem dat dit ver weg in 'n landelike gebied gelee is, dus is WiFi nie altyd so sterk nie, boorgatwater word gebruik, plaasdiere word gehoor, ens. Die televisiekanale is beperk. Mens gaan egter nie tuis in so mooi omgewing en by so mooi plek om televisie te kyk nie, so dit het my nie gepla nie. Algeheel was dit 'n heerlike verblyf, goeie wegbreek en 'n plek waar ek lekker kon rus ver weg van die stad se gejaag! Het al vir ander mense aanbeveel en self mense hierheen geneem na ek vantevore hier tuisgegaan het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alison
Lythwood Lodge
Hi Rihan, Baie dankie vir die positiewe terugvoor omtrent jou verblyf by Lythwood. Jy sal bly wees om te hoor dat ons besig is om ons WiFi opvangs op te gradeer asook die kamers in die hoof gebou. Weereens baie dankie, ons hoop om jou binnekort weer by Lythwood te sien.

Madeleen R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2018

Scenic. Friendly staff, beautiful rooms and the surrounding area was stunning. Would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Alison
Lythwood Lodge
Hi Madeleen. We are so happy you enjoyed your stay and Lythwood Lodge. Thank you for taking the time to review us and we look forward to seeing you at Lythwood again soon.

Verona P
1 nag Besigheidsreis
3.6
Okt 2016

Refreshing away from the hustle and bustle city life. Lythwood Lodge's natural beauty is it's biggest asset. It may take you 30 min. longer to get there from King Shaka International Airport than anticipated (due to the remote location). But worth the drive and, wait, the room phone was struck by lightning, which made the wake up call a 'manual process' and the Wi-Fi wasn't working in room 9 on the evening of 20 October 2016. Apart from that, good amenities and very helpful service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anthoni V
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jan 2016

Futlose personeel en swak onderhoud doen die lodge wat pragtig geleë is groot skade aan. Ons het ongelukkig in die reste van 'n trou-party beland. Verveelde gaste wat op banke rondlê en duidelik nie meer inspirerende diens ontvang nie. Onderhoud van die kamers laat veel te wense oor. 'n Leeslamp sonder gloeilamp. Vrot melk in 'n yskas. Water wat sleg ruik - of was dit die rioolstelsel? Met uitklaar word ek met 'n groot rekening geskok - die lodge verstaan blykbaar nie die verhouding met LekkeSlaap nie. Geen finesse - sal met moeite terugkeer.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kara H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2015

Bliss! Absolutely great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alison
Lythwood Lodge
Hi Kara. Thanks so much for taking the time to let us know what we are doing right. We look forward to seeing you at Lythwood Lodge again soon.

Lelani B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2015

Fantasties! Wonderlike diens, ruim gemaklike kamer en die restaurant was voortreflik. Kan dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alison Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 37, D18. Langs die R103, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7d7f92ab65d0daad355f69090e3a9c5e46882ed2649d94d78030b674e0ce121388cec859759ca73f6da25297014786dff28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Farm 37, D18, Off R103 Lidgetton 3270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -29.437701 30.052478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang