M and M Home from Home
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Sailcoats-singel 177, Leisure Bay, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
M and M Home from Home is in Leisure Bay en bied selfsorg-verblyf in 'n vierslaapkamerhuis op 'n afgeleë perseel waar die naaste bure 200 m ver is.
Dié huis het 4 dubbelslaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is ook 'n enkelslaapbank. Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort het en die derde badkamer het 'n bad.
Die kombuis is met gas- en elektriese toebehore toegerus, insluitend 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, wafel-maker, ketel en broodrooster. Verder is daar 'n oopplan-sitarea, -eetarea en 'n kuierarea met 'n kroeg.
Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 met borde en eetgerei en die sitarea spog met 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n plastiektafel en -stoele in die kroeg- en kuierarea. Die kroeg het drankies waarvoor gaste moet betaal.
Die swembad is heerlik op warm somerdae. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Daar is 2 motorhuise en ekstra parkeerplekke vir nog 3 voertuie.
Leisure Bay-strand is net 1,6 km vanaf die perseel en besienswaardighede in die area sluit die Wild Coast Casino, Wild Waves Water Park en gholfbane in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Stephen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Sailcoats-singel 177, Leisure Bay, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink M and M Home from Home het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Three Hills Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Sailcoats-singel 177, Leisure Bay, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang