Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

M15 Mutual Heights

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parliament-straat 23, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 089 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

M15 Mutual Heights is 'n ruim ateljeewoonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad en spog met hoë plafonne wat 'n gevoel van ruimheid skep. Die sentrale ligging maak dit ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Dié ateljee kan 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-slaaparea. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed, oorgenoeg kasspasie, en die aparte badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid spog met 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Dit sluit ook 'n wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele in. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 en die sitkamer langsaan het 'n gemaklike rusbank. Vir gastevermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Boonop het gaste toegang tot 'n binnenshuise gimnasium binne die gebou en word voorsien van veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 230

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Parliament-straat 23, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 089
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 089
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parliament-straat 23, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA062bde703ac16ed41f090ee48099c1356311a2bb4a635c2d3a3e3791293af63810375225d88a5f815212a9961350e8619f40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 089 per nag (plek vir 2) 23 Parliament Street Cape Town 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9250123 18.4212846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang