M305 Melrose Village
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melrose-weg, M305 Melrose Village, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 000R1 700 per nag (plek vir 3) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
M305 Melrose Village is net 200 m van die strand af geleë en is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel met natuurlike en moderne afwerkings. Geleë op die derde verdieping, met toegang tot die hysbak, is die woonstel ideaal geleë in die nuwerwetse see-voorstad Muizenberg en bied asemrowende berguitsigte, wat dit 'n ideale opsie maak vir óf toeriste óf 'n romantiese wegbreek.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het direkte toegang tot die balkon en is ingerig met 'n koningingrootte-bed asook baie kasspasie. 'n Stort-oor-bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met 'n enkelslaapbank en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea maak oop op 'n balkon met buitesitplek en is 'n ideale plek vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl jy die uitsigte bewonder. Die ligging van hierdie kompleks is ongeveer 2 km vanaf St James Beach en 2 km vanaf Danger Beach. Daar is 'n hele rits strandfrontrestaurante en koffiewinkels vir jou om in die omgewing te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jamie-Lee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Melrose-weg, M305 Melrose Village, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink M305 Melrose Village het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melrose-weg, M305 Melrose Village, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang