Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ma belle's Place

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Malcolm D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

What a lovely neat place! Very private, quiet, well situated. We truly enjoyed. Very pleasant and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zietske S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sal vir seker weer daar gaan bly in die toekoms. Ek het regtig baie lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker plek in 'n stil omgewing naby winkels en die see. Ons het 'n heerlike, rustige naweek gehad. Ma Belle's is sentraal geleë - naby winkels en die see. Alles wat ons nodig gehad het was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend, fantastiese plekkie. Ma Belle's Place is fantasties. Die atmosfeer is van so 'n aard. As jy met jou lewensmaat gaan, jy ontwikkel weer daardie kommunikasie met mekaar. Jy hernu jou verhouding met mekaar soos toe julle ontmoet het, en besef net weereens julle liefde vir mekaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele Debbie
Ma belle's Place
Baie dankie! Dit gee my weer krag om aan te hou met wat ek doen. Beste wense.

Gustwin J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons bly daar was baie lekker, rustige atmosfeer. Ons het beslis baie lekker gebly, en sal beslis weer gaan. Netjiese waarde vir geld plekkie met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Relaxed. One of our new employees stayed for a few nights recently and had to leave for work at odd hours. The host was so accommodating. I will definitely recommend and use your business again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wonderful safe stay. We had a very pleasant stay. There was no need to ask for any tourism info, as everything was provided in our private cottage. It was a very cosy, comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vuyo N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfect. The (place) was clean and very neat. It's beautiful and cosy. No noise. Close to the shops and beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nontando Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Had an amazing stay. The place was more than we expected. We enjoyed ourselves with no disturbances. I will definitely visit the place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurika K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

The place was very neat and tidy. A very big bedroom and a cute living space. Yes, it was an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michele Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bickley-straat 19, Dobson, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba96234a9f63a6a644816fc88f2c88fc168b878f7679a627a42b6926290573f119102068f1ccf001c00225ae8f28e1b026bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 19 Bickley Street Dobson 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -34.150658208089 18.868046109484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang