Ma belle's Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Michele Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 95
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Malcolm D - Sep 2024
Algehele gradering
What a lovely neat place! Very private, quiet, well situated. We truly enjoyed.
Zietske S - Jul 2024
Algehele gradering
Sal vir seker weer daar gaan bly in die toekoms.
Adri R - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker plek in 'n stil omgewing naby winkels en die see.
Francois S - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekend, fantastiese plekkie.
Ma belle's Place se terugvoer
Baie dankie! Dit gee my weer krag om aan te hou met wat ek doen. Beste wense.
Gustwin J - Mei 2024
Algehele gradering
Ons bly daar was baie lekker, rustige atmosfeer.
Bruce C - Mei 2024
Algehele gradering
Relaxed.
Cheri V - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderful safe stay.
Vuyo N - Apr 2024
Algehele gradering
Perfect.
Nontando Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Had an amazing stay.
Laurika K - Feb 2024
Algehele gradering
The place was very neat and tidy. A very big bedroom and a cute living space.
Marlene S - Feb 2024
Algehele gradering
Ideale vakansie verblyf by die see!
Nicole G - Feb 2024
Algehele gradering
Was baie lekker.
Monica C - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike Gordonsbaai huisie.
Sinda J - Jul 2024
Algehele gradering
Rustige stil en veilige gebied. Baie vriendelike gasvrou.
Karin S - Jul 2024
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly. Die plekkie was baie mooi skoon en die bed was baie gemaklik.
Zukile D - Mei 2024
Algehele gradering
Great time and place.
Gafoor K - Mei 2024
Algehele gradering
Was peaceful.
Meagan B - Apr 2024
Algehele gradering
A gem of a place.
Linda M - Mrt 2024
Algehele gradering
Very conveniently located and comfortable accommodation.
Edward A - Apr 2024
Algehele gradering
Aangename tyd gehad. Gasheer was vriendelik en behulpsaam.
Melissa A - Feb 2024
Algehele gradering
Very comfortable.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
André M - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Nicolene M - Okt 2023
Algehele gradering
Kuier was fantasties.
Nicole D - Okt 2023
Algehele gradering
Cannot wait to book again!
Carlo B - Sep 2023
Algehele gradering
Everything you need at a great price.
Laura S - Jul 2023
Algehele gradering
Cozy, spacious, comfort!
Lize R - Jul 2023
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Jackeline T - Jul 2023
Algehele gradering
Was wonderlik.
Ilona K - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en alles wat mens nodig het.
David D - Mei 2023
Algehele gradering
Perfek vir 'n vinnige wegbreek.
Wally C - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Almarié C - Apr 2023
Algehele gradering
Hartlike gasvrou, baie netjies en uiters goed toegerus, home away from home.
Ma belle's Place se terugvoer
Baie dankie Almarie, waardeer jou mooi woorde. Julle is 'n pragtige familie, altyd welkom by ons.
Jacobus J - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Nawaal A - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely getaway close to the beach.
Nicholas H - Mrt 2023
Algehele gradering
Pleasant stay.
Anzelle L - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gesellig en netjies.
Victor A - Jan 2023
Algehele gradering
Baie mooi plekke. Net die regte plek gewees vir ons 3.
Phabia A - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig.
Janine V - Okt 2023
Algehele gradering
Dekor is baie mooi gedoen.
Daneil K - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelike, behulpsame en gasvrye ontvangs. Dis skoon, netjies en gerieflik. Baie lekker gebly.
Elmare V - Des 2023
Algehele gradering
Sal beslis vir 'n langer tydperk gaan.
Meagan H - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Evonne Jantjies J - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties want naby die see.
Marieta B - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Juan G - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker by "Ma belle's Place" gekuier en gebly — kan dit werklik aanbeveel.
Stacey G - Aug 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Cedric F - Apr 2023
Algehele gradering
A delightful place with a lovely atmosphere.
Zenobia N - Feb 2023
Algehele gradering
Very nice.
Ina C - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Aj M - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker, skoon, veilig, netjies, privaat. Spasie knap.
Lees meerMa belle's Place se terugvoer
Unfortunately pipe bursts are unforeseen and unpredictable for anyone. The water was off for a total of 3 days and not 6 days, if we were aware of the time frame, which you received many updates thereof, we most certainly could of advised you beforehand.
We also very clearly state on the description of flatlet that it is a "compact" lock up and go, therefore our rates are much lower than the norm here, although you get so much more added for that ow rate. As well as the fact that you brought 5 persons into the space, which we clearly also advised would be very tight and initially refused, but agreed as you said it would be fine.
Damages were not reported, such as black permanent marker all over bedding in lounge and doors, as well as flower pot that was knocked over and cracked. The parking is also very clearly advised that bakkies and SUVs do not fit in, but yes, we made a plan to assist you.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Charlene R - Des 2022
Algehele gradering
Clean and comfortable value for money.
Mickaylynn E - Nov 2022
Algehele gradering
Baie wonderlike plek, sien ons definitief gou gou weer.
Annette F - Des 2022
Algehele gradering
Veilige, skoon en rustige kuier in 'n skoon omgewing.
Helen K - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld.
Ma belle's Place se terugvoer
Dit was net 'n plesier om julle hier te he.
Tony C - Aug 2022
Algehele gradering
Very neat and welcoming environment.
Ma belle's Place se terugvoer
Thank you so much.
Lizette W - Jul 2022
Algehele gradering
Warm and friendly.
Ma belle's Place se terugvoer
Thank you so much.
Sharon C - Jun 2022
Algehele gradering
One awesome night.
Ma belle's Place se terugvoer
Thank you so much. Look forward to having you again.
Delano H - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker vir 'n vinnige wegbreek.
Sebastion L - Mrt 2022
Algehele gradering
The host was very friendly and we enjoyed our stay.
Gerda M - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker daar gebly en die plekkie het alles wat jy benodig.
Ma belle's Place se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Maak ons weer verseker hoekom ons dit doen.
Ian D - Feb 2022
Algehele gradering
A fantastic, comfortable and clean basecamp.
Lees meerMa belle's Place se terugvoer
Thank you Ian, so looking forward to the next visit. So blessed that you enjoyed our compact space.
Tony V - Feb 2022
Algehele gradering
Voel en tuis.
Ma belle's Place se terugvoer
Was lekker om julle hier te he!
Tony P - Jan 2022
Algehele gradering
Neat, Clean and Tidy.
Ma belle's Place se terugvoer
Thank you for your insight, we are however very happy with our layout.
Hope you enjoyed the night with us.
Regards
Ma belles place
Samantha O - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek as jy wil wegbreek om te rus.
Ian D - Feb 2022
Algehele gradering
Ma belle's is fantastic!
Ma belle's Place se terugvoer
Was lovely having you here, had such nice chats. Look forward to seeing you again.
James H - Aug 2022
Algehele gradering
Excellent.
Ma belle's Place se terugvoer
Looking forward to your return.
Hanneke D - Apr 2022
Algehele gradering
Verseker waarde vir geld.
Ma belle's Place se terugvoer
Baie dankie, sien uit om julle weer hier te he.
Elma S - Apr 2022
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Ma belle's Place se terugvoer
Baie dankie! Was lekker om julle hier te gehad het.
Colleen A - Apr 2022
Algehele gradering
Great for a one night stop-over.
Ma belle's Place se terugvoer
I am glad you enjoyed. Yes, the space was designed and advertised, as a compact lock up and go, yet providing all the facilities required.
Earl B - Nov 2022
Algehele gradering
Feels like home away from home, very friendly host and people around the area.
Marlon T - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was 'n baie lieflike kuier en het dit geniet.
Hennie B - Sep 2022
Algehele gradering
Gemiddeld.
Ma belle's Place se terugvoer
We are sorry to hear your stay with us was unpleasant. In actual fact, that system is more expensive to run than a geyser, it gives unlimited heat 24 hours a day to guests. When one has a guest house, it's impossible to predict when all are showering, and we wanted constant heat and run no risk of guests burning if another guest showers. If you raised the problem when here, face to face, we could have helped you use the system correctly. Every flat has a power max and kettle, fridge and microwave can't be run with the shower at the same time. However, since your visit, the separate flat has been installed on the geyser again. It's so important to discuss issues face to face so as to resolve them. The beds are high-quality Sealy beds, versus the rate per night and what we provide, it is really a very cheap rate.
Pine P - Aug 2022
Algehele gradering
Nie almal sal moontlik daarvan hou nie.
Ma belle's Place se terugvoer
Dankie baie. Julle het ons gevra vir vinnige goedkoop opsies, as julle weer die kant kom dan wys ons gerus vir julle, daar is oor die 9 restaurante binne 'n radius van 800m tot en met 1.5 km.
Annelize K - Okt 2021
Algehele gradering
Die kamer is redelik gerieflik ingerig. Veilige parkering binne. Skoon linne.
Zelda I - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was uit die boonste rakke.
Ma belle's Place se terugvoer
Baie dankie! Dit was baie lekker om julle sout van die aarde mense hier te hê!
Annetjie D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Netjies en veilig.
Ma belle's Place se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet by ons. Was baie lekker om julle hier te he.
Liezel F - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was asemrowend gewees.
Ma belle's Place se terugvoer
Was net so lekker om julle hier te he!
Stevegail T - Jul 2021
Algehele gradering
Lovely
Ma belle's Place se terugvoer
Hope you enjoyed your stay with us.
We do try and have accomodated trailers as well if prior notice given. Unfortunately, parking is extremely scarce in Cape Town.
Amore V - Apr 2021
Algehele gradering
Super comfortable and homely.
Ma belle's Place se terugvoer
Thank you so much. Was awesome having you here.
Lardus P - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het lekker geslaap. Dankie.
Newton S - Aug 2021
Algehele gradering
It was just great.
Ma belle's Place se terugvoer
Was lovely having you with us.
Hyrin R - Des 2021
Algehele gradering
Quiet and affordable accommodation.
Ma belle's Place se terugvoer
Thank you, glad you enjoyed your stay with us. Unfortunately, we ran out of time getting the main door lock in as phase 1 of the building projects were completed a day prior to you arriving and the companies closed that could install for us over December, hence we had the trellidoor installed quickly. We have however sorted that out with phase 2 of renovations done last week and the sliding door has a lock, so feel assured next time that safer measures have been put in.
Regards,
Ma belles Place
Elzaan Z - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies, gasvrou baie vriendelik en toeganklik.
Ma belle's Place se terugvoer
Ons is bly julle het geniet. Ons is besig om nuwe hoofkamer aan te bou, asook nuwe badkamer. Ek glo julle volgende kuier sal net lekkerde wees. Ons sien uit.
Tamryn D - Jul 2021
Algehele gradering
Very clean place.
Ma belle's Place se terugvoer
Thank you. Yes its a garden flatlet unfortunately. Its attached to our entertainment area and not the house though.
Bennie M - Okt 2021
Algehele gradering
Baie dankie, lekker geslaap.
Ma belle's Place se terugvoer
Ons is bly julle het lekker aand gehad.
Juan-mare O - Mrt 2021
Algehele gradering
Misleidende foto's.
Ma belle's Place se terugvoer
Good day
Yes, the photo posted is that of Gordons Bay area itself at night and, not from a backyard or property, but from the actual mountain reflecting our town in the evening. The other photos posted are clearly visible as to how the flatlet is layed out. Should a guest wish for sea views, they would have to double my tariff unfortunately. You are correct, the onus lies on the guest to enquire about specific requirements before booking.
Thanking you
Ma belles Place
Natalia B - Aug 2021
Algehele gradering
Was okay, ons het baie meer verwag.
Lees meerMa belle's Place se terugvoer
Hi Natalia,
Sorry to hear your stay was not up to your standard. We provide much more to guests at our low price than the majority venues provide.
The TV says weak signal if the package is not turned on, we showed you this. The flat has full Wi-Fi, Netflix and Showmax. DStv is available by using your own account, no need to use your phone. If you asked we would have assisted.
Your need for someone making you breakfast and making your bed daily was a high expectation for the daily rate as well as for a self-catering lock-up and go flat.
We close 1 gate for our cat to use at night and does not restrict your movement. We also are not hosts as such, we leave our guests to have privacy and peace and relax.
Martin D - Nov 2021
Algehele gradering
Nie op standaard.
Duval D - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Ma belle's Place se terugvoer
Baie dankie. Plesier om julle hier te he.
Jaimie J - Nov 2020
Algehele gradering
Baie rustig.
Camelin S - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker, privaat. Ons sal beslis weer gaan.
Ma belle's Place se terugvoer
Baie dankie! Was 'n plesier om julle by ons te hê. Sien uit na die volgende kuier.
Groete
Michelle
Georgina T - Nov 2020
Algehele gradering
Friendly environment.
Ma belle's Place se terugvoer
Thank you very much. Pleasure having you here! Regards, Michelle.
Liesl D - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was net 'n slaapplek vir een aand so dit was goed genoeg vir dit, maar nie vir 'n langer kuier nie.
Lees meerMa belle's Place se terugvoer
Hello Liesl,
I am sorry your stay was not up to your standard, all my guests have so far booked and returned, and been very happy. We try and assist with animals to assist the guest as I am only one of two of all the establishments in our area that do so.
I have no idea where you saw building rubble or car parts. One parrot cage was turned on its side as we had 130 kms winds the week, otherwise, our garden is always clean and maintained.
As for the water, I notified you that it looked like the water in Gordons Bay was switched off for a pipe leak, this was 08:45, by 09:05 you were busy leaving and packed. My husband was on route to collect water for us, but the shops only open at 9:00.
We pride ourselves that our flat is clean, upgraded bedding, and a comfortable private garden for your use. Most establishments at this price in our area offer a tiny room with a kettle and cups.
Best regards,
Ma belles Place.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bickley-straat 19, Dobson, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang