Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ma belle's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michele Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 95 resensies vir Ma belle's Place
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Malcolm D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm D

What a lovely neat place! Very private, quiet, well situated. We truly enjoyed.

Very pleasant and peaceful.

Zietske S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zietske S

Sal vir seker weer daar gaan bly in die toekoms.

Ek het regtig baie lekker daar gebly.

Adri R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri R

Lekker plek in 'n stil omgewing naby winkels en die see.

Ons het 'n heerlike, rustige naweek gehad. Ma Belle's is sentraal geleë - naby winkels en die see. Alles wat ons nodig gehad het was daar.

Francois S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Uitstekend, fantastiese plekkie.

Ma Belle's Place is fantasties. Die atmosfeer is van so 'n aard. As jy met jou lewensmaat gaan, jy ontwikkel weer daardie kommunikasie met mekaar. Jy hernu jou verhouding met mekaar soos toe julle ontmoet het, en besef net weereens julle liefde vir mekaar.

Ma belle's Place se terugvoer

Baie dankie! Dit gee my weer krag om aan te hou met wat ek doen. Beste wense.

Ma belle's Place
Gustwin J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustwin J

Ons bly daar was baie lekker, rustige atmosfeer.

Ons het beslis baie lekker gebly, en sal beslis weer gaan. Netjiese waarde vir geld plekkie met veilige parkering.

Bruce C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce C

Relaxed.

One of our new employees stayed for a few nights recently and had to leave for work at odd hours. The host was so accommodating. I will definitely recommend and use your business again.

Cheri V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheri V

Wonderful safe stay.

We had a very pleasant stay. There was no need to ask for any tourism info, as everything was provided in our private cottage. It was a very cosy, comfortable stay.

Vuyo N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyo N

Perfect.

The (place) was clean and very neat. It's beautiful and cosy. No noise. Close to the shops and beach.

Nontando Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nontando Z

Had an amazing stay.

The place was more than we expected. We enjoyed ourselves with no disturbances. I will definitely visit the place again.

Laurika K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika K

The place was very neat and tidy. A very big bedroom and a cute living space.

Yes, it was an amazing stay.

Marlene S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Ideale vakansie verblyf by die see!

Ons het baie lekker gebly by Ma Belle's Place. Jan en Michelle was vriendelik, gasvry en behulpsaam. Die eenheid het alles wat mens benodig en is lekker privaat. Ons het WiFi gehad tydens beurtkrag, altyd heerlike warm water vir die stort en skottelgoed, en die wasmasjien is beslis 'n pluspunt.

Nicole G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole G

Was baie lekker.

Baie lekker en netjiese plekkie. Dit het alles wat jy nodig sal hê.

Monica C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica C

Heerlike Gordonsbaai huisie.

Wat 'n voorreg om in die klein huisie te kon tuisgaan. Die huisie is ingerig met alles wat mens kan benodig, naby die hoofstrand en gerieflik naby winkels en restaurante. Vriendelike, gasvrye mense, wat jou dadelik laat tuis voel.

Sinda J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinda J

Rustige stil en veilige gebied. Baie vriendelike gasvrou.

Baie lekker sal dit vir enige een aanbeveel.

Karin S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Ek het baie lekker gebly. Die plekkie was baie mooi skoon en die bed was baie gemaklik.

Ek het baie lekker gebly. Die plekkie was baie mooi skoon en die bed was baie gemaklik en sag.

Zukile D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zukile D

Great time and place.

It was a great and private accommodation - easy access.

Gafoor K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gafoor K

Was peaceful.

It was amazing staying here.

Meagan B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan B

A gem of a place.

The place was beautiful, nice and cozy. Ma Belle's is a definite must-do again. My stay was peaceful and stress-free.

Linda M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M

Very conveniently located and comfortable accommodation.

Conveniently situated and comfortable. Parking is a bit tight.

Edward A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edward A

Aangename tyd gehad. Gasheer was vriendelik en behulpsaam.

Ons was hoogs tevrede met Ma Belle's Place.

Melissa A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa A

Very comfortable.

A quiet, comfortable flatlet.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
André M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André M

Heerlik.

Ons beveel Ma Belle's Place met lof aan. Alles is net soos in die webblad beskryf. Veilig, stil en gerieflik. Michelle en Jan is fantastiese gasheer en vrou. Het beslis ons wegbreek gekomplimenteer. Uitstekende waarde vir geld in elke opsig.

Nicolene M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene M

Kuier was fantasties.

Ma Belle's Place is tops. Dankie aan die vriendelike eienares vir haar gasvryheid.

Nicole D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D

Cannot wait to book again!

We absolutely loved our stay. The beach was a 3-minute drive from Ma Belle's Place, we had privacy, the area is peaceful, and the braai section was very cozy. Overall, we are so glad we found this gem of a place, and we cannot wait to book again!

Carlo B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo B

Everything you need at a great price.

Total privacy, peaceful and quiet, very polite landlord, more than sufficient pillows, blankets, towels, quick hot water, stable wifi at high speeds, gas stove and battery-powered LED lights available in case of loadshedding, 5 minutes from shops and beach. Recommendation for improvement: TV size and bathroom key. Will definitely go again.

Laura S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura S

Cozy, spacious, comfort!

We really enjoyed our stay. The place was clean and cosy. We have already told others to give it a try. The service was great!

Lize R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize R

Oulike plekkie.

Kan regtig aanbeveel. Ons was aangenaam verras met hoe mooi dit is. Die gasvrou is baie hulpvaardig en vriendelik.

Jackeline T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackeline T

Was wonderlik.

Ons het die plekkie baie geniet. Heerlik gerus, als wat ons benodig het, was daar. Sal enige tyd weer daar wil kuier.

Ilona K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona K

Baie gerieflik en alles wat mens nodig het.

Baie goeie waarde vir geld, vriendlikheid, netheid en veilige area.

David D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D

Perfek vir 'n vinnige wegbreek.

Naby winkels en die see. Lieflike area en die eienaars was net 'n boodskap weg. Sal defnitief weer gebruik maak van hulle.

Wally C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wally C

Lovely stay.

See stars.

Almarié C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarié C

Hartlike gasvrou, baie netjies en uiters goed toegerus, home away from home.

Wat 'n aangename gasvrou, Michele is absoluut uitmuntend en laat mens werklik tuis voel. Die eenheid is goed toegerus met alles wat jy sou nodig kry, selfs "loadshedding proof" met herlaaibare lig en gasstoof. Elke sent werd, inteendeel, jy kry baie meer as waarvoor jy betaal. Baie dankie weereens, Michele!

Ma belle's Place se terugvoer

Baie dankie Almarie, waardeer jou mooi woorde. Julle is 'n pragtige familie, altyd welkom by ons.

Ma belle's Place
Jacobus J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus J

Aangenaam en rustig.

Die eenheid is gerieflik ingerig en mooi gemeubeleerd. Rustige area, wat rustige atmosfeer skep. Binne bereik van winkels en selfs die strandgebied.

Nawaal A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nawaal A

Lovely getaway close to the beach.

Was lovely to stay at Ma Belle's Place. The accommodation was clean, well fitted with everything we needed. Easily accessible and close to the beach, restaurants and shops if need be. We had a lovely stay, everything was comfortable and the owners went the extra mile when I needed it.

Nicholas H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas H

Pleasant stay.

Our one night stay went well and had everything we needed. Hosts had a generator that was capable of running the lights during the loadshedding. Gas stove was nice to have available while without power.

Anzelle L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelle L

Baie gesellig en netjies.

Dit is 'n pragtige plekkie met genoeg slaapplek vir 4 mense, die geriewe is meer as wat mens nodig het en baie naby aan die strand.

Victor A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor A

Baie mooi plekke. Net die regte plek gewees vir ons 3.

Dit is baie rustig daar. Loop afstand van see en winkels.

Phabia A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phabia A

Rustig.

Was 'n baie rustige en private naweek sonder die geraas van die stadslewe. Alles omtrent die naweek was goed, ons het lekker gebly!

Janine V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Dekor is baie mooi gedoen.

Gemaklik, veilig en goeie waarde vir geld.

Daneil K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daneil K

Vriendelike, behulpsame en gasvrye ontvangs. Dis skoon, netjies en gerieflik. Baie lekker gebly.

Sien sterre.

Elmare V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmare V

Sal beslis vir 'n langer tydperk gaan.

Dit was 'n onvergeetlike 2 dae se verblyf.

Meagan H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan H

Rustig.

Dit was 'n baie lekker naweek.

Evonne Jantjies J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Evonne Jantjies J

Fantasties want naby die see.

Lekker stil area en loop afstand na die strand.

Marieta B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta B

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Plekkie was baie goed uitgerus en gerieflik. Ons het niks gekort nie.

Juan G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juan G

Baie lekker by "Ma belle's Place" gekuier en gebly — kan dit werklik aanbeveel.

Sien sterre.

Stacey G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stacey G

Comfortable.

Beautiful with a great location.

Cedric F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cedric F

A delightful place with a lovely atmosphere.

The accommodation is quite spacious - 2 double beds, lovely kitchen, toilet, shower, enough packing place (cupboards). No guests are allowed.

Zenobia N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zenobia N

Very nice.

Place was clean and quiet. Friendly service.

Ina C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina C

Gerieflik.

Eienaar was vriendelik, behulpsaam, het ook mooi verduidelik van hoe alles werk tydens loadshedding. Ook toegelaat dat ons voertuig binne perseel kon parkeer. Sekuriteit was voldoende. Eenheid was skoon en goed toegerus. Ons het gerieflik en lekker gebly.

Aj M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Aj M

Lekker, skoon, veilig, netjies, privaat. Spasie knap.

Ons het lekker gebly. Skoon, veilig, netjies, privaat. Enigste ding wat sleg was van ons vakansie is dat daar vir die hele naweek wat ons daar was geen water was nie. Ons was wel op datum gehou oor die watersituasie en was water verskaf, maar die water was blykbaar 'n totaal van 6 dae af en dit het op die Sondagoggend wat ons moes vertrek het weer aangekom. Menend die water was al af 'n hele tyd voordat ons daar aangekom het en ek sou net graag vroegtydig in kennis wou gestel gewees het daarvan, aangesien ek 2 klein kinders het. Parkering is ook bietjie knap, maar voorsiening is gemaak in daardie opsig.

Ma belle's Place se terugvoer

Unfortunately pipe bursts are unforeseen and unpredictable for anyone. The water was off for a total of 3 days and not 6 days, if we were aware of the time frame, which you received many updates thereof, we most certainly could of advised you beforehand.
We also very clearly state on the description of flatlet that it is a "compact" lock up and go, therefore our rates are much lower than the norm here, although you get so much more added for that ow rate. As well as the fact that you brought 5 persons into the space, which we clearly also advised would be very tight and initially refused, but agreed as you said it would be fine.
Damages were not reported, such as black permanent marker all over bedding in lounge and doors, as well as flower pot that was knocked over and cracked. The parking is also very clearly advised that bakkies and SUVs do not fit in, but yes, we made a plan to assist you.

Ma belle's Place
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Charlene R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene R

Clean and comfortable value for money.

Michelle is an excellent host always willing to help and assist.

Mickaylynn E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mickaylynn E

Baie wonderlike plek, sien ons definitief gou gou weer.

Dit was mooi en baie gasvry.

Annette F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette F

Veilige, skoon en rustige kuier in 'n skoon omgewing.

Baie dankie Michelle Ons het so laat by jou opgedaag, maar jy was vriendelik en professioneel ten spyte van die ongerief. Ons het veilig gevoel. Die eenheid was baie skoon, veral die beddegoed wat so vars en heerlik geruik het! Jammer ons kon nie langer kuier nie, ons was so haastig. Alles wat mooi is vir jou!

Helen K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen K

Fantastiese waarde vir geld.

Vriendelike, behulpsame en gasvrye ontvangs en deurentyd behulpsaam met wat ookal hulp verlang word. Dis skoon, netjies en gerieflik met als wat jy benodig om jou verblyf gemaklik te maak. Dis waarlik 'n tuiskoms as jy die fasiliteit gebruik en ek sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Ma belle's Place se terugvoer

Dit was net 'n plesier om julle hier te he.

Ma belle's Place
Tony C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony C

Very neat and welcoming environment.

Very neat and well maintained place, thumbs up.

Ma belle's Place se terugvoer

Thank you so much.

Ma belle's Place
Lizette W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette W

Warm and friendly.

Warm and friendly. You have the full place to yourself and it was very comfortable.

Ma belle's Place se terugvoer

Thank you so much.

Ma belle's Place
Sharon C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C

One awesome night.

Good stay. Everything was neat and clean.

Ma belle's Place se terugvoer

Thank you so much. Look forward to having you again.

Ma belle's Place
Delano H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delano H

Lekker vir 'n vinnige wegbreek.

Als wat jy nodig het vir 'n kuier.

Sebastion L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastion L

The host was very friendly and we enjoyed our stay.

The house has all the basic things you need. It is very cosy and i would definitely see this as a place to return to in the future.

Gerda M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda M

Baie lekker daar gebly en die plekkie het alles wat jy benodig.

Plek is baie netjies en is baie vriendelik ontvang. Sal beslis weer gebruik maak van die plek as ek weer in daai area verblyf benodig.

Ma belle's Place se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Maak ons weer verseker hoekom ons dit doen.

Ma belle's Place
Ian D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian D

A fantastic, comfortable and clean basecamp.

Ma belle's Place, is fantastic! It is comfortable, clean, and Michelle is an excellent hostess, taking care of everything. It has everything one could hope for, if one wishes to cook, or braai, and there is even a washing machine for longer stays. It is an economical basecamp to explore hiking trails, which are great for trail running too: Danie Miller Trail: 2 km away, so walk / run out the door. Crystal Pools Waterfall Trail: +-8 km away, so a short drive, for short, or full day hikes. Helderberg Nature Reserve: 13 km away, for short, or full day hikes. The West Peak & Helderberg Dome Summits (day hikes). Houw Hoek Trail: +- 35km away (Trail is a 13km circular route starting at the Hotel). Having spent a total of 7 days here so far, I will be returning again.

Ma belle's Place se terugvoer

Thank you Ian, so looking forward to the next visit. So blessed that you enjoyed our compact space.

Ma belle's Place
Tony V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony V

Voel en tuis.

Michelle is gasvry en laat mens tuis en gemaklik voel.

Ma belle's Place se terugvoer

Was lekker om julle hier te he!

Ma belle's Place
Tony P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony P

Neat, Clean and Tidy.

Open plan kitchen and lounge area are overcrowded with furniture. To create more space its recommended to remove the bed and couch in the area and replace with a sleeper couch. Also, it lakes a meal table with chairs; Remove the coffee table and replace it with a dining table and chairs. Mount the TV on the wall above the table and chairs.

Ma belle's Place se terugvoer

Thank you for your insight, we are however very happy with our layout.

Hope you enjoyed the night with us.
Regards
Ma belles place

Ma belle's Place
Samantha O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha O

Baie lekker plek as jy wil wegbreek om te rus.

Eienaar was baie vriendelik. Alles is daar wat jy nodig het.

Ian D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian D

Ma belle's is fantastic!

Michelle is an excellent hostess, always available to take care of all one's needs. As a self-catering unit, one has all that is needed at hand. Located in a suburb, it is very quiet, and the bonus is that is close to grocery shops, beaches, hiking trails, wine routes. Small guard dogs, ensure that one is safe. So happy with the comfortable stay, I booked another.

Ma belle's Place se terugvoer

Was lovely having you here, had such nice chats. Look forward to seeing you again.

Ma belle's Place
James H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James H

Excellent.

Awesome will be back.

Ma belle's Place se terugvoer

Looking forward to your return.

Ma belle's Place
Hanneke D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke D

Verseker waarde vir geld.

Ma belle's Place is 'n ruim, netjiese gastewoonstel met alles wat mens nodig het vir 'n gesin vir 'n paar dae. Sal verseker weer daar bly.

Ma belle's Place se terugvoer

Baie dankie, sien uit om julle weer hier te he.

Ma belle's Place
Elma S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma S

Absoluut wonderlik.

Die gasvryheid is tops. Verwagtinge oorskry.

Ma belle's Place se terugvoer

Baie dankie! Was lekker om julle hier te gehad het.

Ma belle's Place
Colleen A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen A

Great for a one night stop-over.

Great place to stay over for a short visit. Long-term, a bit cramped, especially the tiny bathroom.

Ma belle's Place se terugvoer

I am glad you enjoyed. Yes, the space was designed and advertised, as a compact lock up and go, yet providing all the facilities required.

Ma belle's Place
Earl B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Earl B

Feels like home away from home, very friendly host and people around the area.

Would definitely recommend it to family and friends.

Marlon T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlon T

Dit was 'n baie lieflike kuier en het dit geniet.

Dit was asemrowend en die lig het 'n mens goed gedoen.

Hennie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hennie B

Gemiddeld.

Gerieflik net jammer die stort was 'n probleem, aangesien die krag elke keer uitgeskop het wanneer die stort. Oopgedraai word. Hulle probeer geld spaar met 'n toestel aan die stort, maar ek kon nie waarde vir my geld kry nie. 'n Oornagverblyf gaan immers oor slaap en om jouself te kan reinig.

Ma belle's Place se terugvoer

We are sorry to hear your stay with us was unpleasant. In actual fact, that system is more expensive to run than a geyser, it gives unlimited heat 24 hours a day to guests. When one has a guest house, it's impossible to predict when all are showering, and we wanted constant heat and run no risk of guests burning if another guest showers. If you raised the problem when here, face to face, we could have helped you use the system correctly. Every flat has a power max and kettle, fridge and microwave can't be run with the shower at the same time. However, since your visit, the separate flat has been installed on the geyser again. It's so important to discuss issues face to face so as to resolve them. The beds are high-quality Sealy beds, versus the rate per night and what we provide, it is really a very cheap rate.

Ma belle's Place
Pine P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pine P

Nie almal sal moontlik daarvan hou nie.

Ligging van so 'n aard dat daar nie restaurante in die omgewing is nie. Wel kitskos/wegneemetes.

Ma belle's Place se terugvoer

Dankie baie. Julle het ons gevra vir vinnige goedkoop opsies, as julle weer die kant kom dan wys ons gerus vir julle, daar is oor die 9 restaurante binne 'n radius van 800m tot en met 1.5 km.

Ma belle's Place
Annelize K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K

Die kamer is redelik gerieflik ingerig. Veilige parkering binne. Skoon linne.

Die kamer is smaakvol ingerig. Sou dit waardeer as daar bietjie meer koffie en suiker en dalk 'n klein boksie melk en 'n beskuitjie was aangesien ons 3 mense was - maar gasvrou het ons mooi ontvang en gewys waar alles is.

Zelda I - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda I

Dit was uit die boonste rakke.

Dit was baie netjies. Die omgewing was mooi. Ek sal definitely weer soontoe gaan.

Ma belle's Place se terugvoer

Baie dankie! Dit was baie lekker om julle sout van die aarde mense hier te hê!

Ma belle's Place
Annetjie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie D

Baie lekker gebly. Netjies en veilig.

Baie lekker gebly, netjies, veilig en in 'n stil buurt sonder 'n lawaai van verkeer. Die mense van die webtuiste het ons vakansie vir ons soveel makliker gemaak. Baie dankie.

Ma belle's Place se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet by ons. Was baie lekker om julle hier te he.

Ma belle's Place
Liezel F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel F

Dit was asemrowend gewees.

Baie rustig en mooi en netjiese plekkie, het dit baie geniet daar.

Ma belle's Place se terugvoer

Was net so lekker om julle hier te he!

Ma belle's Place
Stevegail T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stevegail T

Lovely

Parking is a bit limited, if we had a trailer with us, we would not have fitted into the yard.

Ma belle's Place se terugvoer

Hope you enjoyed your stay with us.
We do try and have accomodated trailers as well if prior notice given. Unfortunately, parking is extremely scarce in Cape Town.

Ma belle's Place
Amore V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore V

Super comfortable and homely.

Michelle is an awesome host. The cottage has everything you need for a short or long visit. It is located in a very quiet neighbourhood and is very close to the beach and all other necessary shopping centres. Ma Belle's Place will suit all your needs.

Ma belle's Place se terugvoer

Thank you so much. Was awesome having you here.

Ma belle's Place
Lardus P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lardus P

Ons het lekker geslaap. Dankie.

Die eenheid is gerieflik vir oorslaap.

Newton S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Newton S

It was just great.

Very peaceful, everything you need is there for you. Great host, very friendly and helpful.

Ma belle's Place se terugvoer

Was lovely having you with us.

Ma belle's Place
Hyrin R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hyrin R

Quiet and affordable accommodation.

Nothing to complain about, we had a nice stay, owners were friendly and accommodating. Apart from a few unforeseen circumstances, we thoroughly enjoyed the stay. Will definitely be going back. One small thing that could be looked at is the sliding door not being able to lock as extra security.

Ma belle's Place se terugvoer

Thank you, glad you enjoyed your stay with us. Unfortunately, we ran out of time getting the main door lock in as phase 1 of the building projects were completed a day prior to you arriving and the companies closed that could install for us over December, hence we had the trellidoor installed quickly. We have however sorted that out with phase 2 of renovations done last week and the sliding door has a lock, so feel assured next time that safer measures have been put in.

Regards,
Ma belles Place

Ma belle's Place
Elzaan Z - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan Z

Baie netjies, gasvrou baie vriendelik en toeganklik.

Ons het baie lekker gebly, al positiewe kritiek, die stort kort dalk net aandag, maar sal definitief weer daar gaan oornag, heerlik geslaap.

Ma belle's Place se terugvoer

Ons is bly julle het geniet. Ons is besig om nuwe hoofkamer aan te bou, asook nuwe badkamer. Ek glo julle volgende kuier sal net lekkerde wees. Ons sien uit.

Ma belle's Place
Tamryn D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tamryn D

Very clean place.

It's private, but it's a pity it's so close to the house.

Ma belle's Place se terugvoer

Thank you. Yes its a garden flatlet unfortunately. Its attached to our entertainment area and not the house though.

Ma belle's Place
Bennie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie M

Baie dankie, lekker geslaap.

En heerlike reën die aand gehad.

Ma belle's Place se terugvoer

Ons is bly julle het lekker aand gehad.

Ma belle's Place
Juan-mare O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Juan-mare O

Misleidende foto's.

Dit was lekker om daar te bly. Maar die foto's was misleidend. Daar is 'n foto van die berg af geneem met 'n uitsig oor die see. Mens neem outomaties aan dis die uitsig wat mens kry. Wat nie is nie. Dis in iemand se agterplaas en jy kyk in hul bure se huis vas. Ek sal aanbeveel om eers die adres op te soek voor jy 'n plek boek in die toekoms.

Ma belle's Place se terugvoer

Good day

Yes, the photo posted is that of Gordons Bay area itself at night and, not from a backyard or property, but from the actual mountain reflecting our town in the evening. The other photos posted are clearly visible as to how the flatlet is layed out. Should a guest wish for sea views, they would have to double my tariff unfortunately. You are correct, the onus lies on the guest to enquire about specific requirements before booking.

Thanking you
Ma belles Place

Ma belle's Place
Natalia B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Natalia B

Was okay, ons het baie meer verwag.

TV het meeste van die tyd gewys "weak signal", daar was glad nie DStv nie, ek moes my foon konneteer aan die TV om TV te kon kyk, Saterdagoggend was daar geen warm water nie en ons moes stort in koue water, daar was met aankoms vir ons gesê dat hul tussen 8 en 9 hekke sluit waar ons in en uit, net gevoel ons was nog in lockdown, daar was nie een keer aan ons gevra of ons okay is en of ons nog happy is met alles nie, daar was net aan my gesê dat as ons iets wil hê moet ons haar WhatsApp. Voel net daar moet bietjie meer gedoen word oor die diens en die WiFi, die plek lyk presies soos op foto's en is gerieflik net vir as jy daar wil slaap, maar dis al, sal definitief nie weer gaan nie.

Ma belle's Place se terugvoer

Hi Natalia,
Sorry to hear your stay was not up to your standard. We provide much more to guests at our low price than the majority venues provide.
The TV says weak signal if the package is not turned on, we showed you this. The flat has full Wi-Fi, Netflix and Showmax. DStv is available by using your own account, no need to use your phone. If you asked we would have assisted.
Your need for someone making you breakfast and making your bed daily was a high expectation for the daily rate as well as for a self-catering lock-up and go flat.
We close 1 gate for our cat to use at night and does not restrict your movement. We also are not hosts as such, we leave our guests to have privacy and peace and relax.

Ma belle's Place
Martin D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Martin D

Nie op standaard.

Onvriendelike eienaar en woonstel benodig baie aandag bv. stort gemuf, plafonne reënvlekke en mufkolle, kombuiskaste en -rakke binne-in taai.

Duval D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duval D

Fantasties.

Als wat ons verwag het was daar. Als is georganiseerd en gerieflik.

Ma belle's Place se terugvoer

Baie dankie. Plesier om julle hier te he.

Ma belle's Place
Jaimie J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaimie J

Baie rustig.

Ma belle's Place is die perfekte plekkie vir twee om uit die bedrywig stad te kom en net te kom ontspan.

Camelin S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Camelin S

Dit was baie lekker, privaat. Ons sal beslis weer gaan.

Sien sterre.

Ma belle's Place se terugvoer

Baie dankie! Was 'n plesier om julle by ons te hê. Sien uit na die volgende kuier.
Groete
Michelle

Ma belle's Place
Georgina T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Georgina T

Friendly environment.

It was worth each moment.

Ma belle's Place se terugvoer

Thank you very much. Pleasure having you here! Regards, Michelle.

Ma belle's Place
Liesl D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liesl D

Dit was net 'n slaapplek vir een aand so dit was goed genoeg vir dit, maar nie vir 'n langer kuier nie.

Die plek self is baie netjies, skoon en goed toegerus. Alles is daar wat nodig is. Jy het jou eie area (baie klein) waar jy die hondies in kan loslaat, as jou hondjie saam reis. Dit is wel waar die eienaars ook bly, maar daar kan gewerk word om die erf netjies en skoon te hou. Daar het bourommel en ou motor parte rondgelê. Die eienaars moet ook beter kommunikeer. Daar was 'n wateronderbreking, maar ons het net 'n boodskap gekry. Daar is nie ekstra water gebring vir nood nie. Die voertuig het agter ’n hek gestaan wat goed is. Dit is 'n lekker stil straat en area en die OK en Spar is baie naby. Oornag of 'n tweede aand is reg, maar nie langer nie.

Ma belle's Place se terugvoer

Hello Liesl,
I am sorry your stay was not up to your standard, all my guests have so far booked and returned, and been very happy. We try and assist with animals to assist the guest as I am only one of two of all the establishments in our area that do so.
I have no idea where you saw building rubble or car parts. One parrot cage was turned on its side as we had 130 kms winds the week, otherwise, our garden is always clean and maintained.
As for the water, I notified you that it looked like the water in Gordons Bay was switched off for a pipe leak, this was 08:45, by 09:05 you were busy leaving and packed. My husband was on route to collect water for us, but the shops only open at 9:00.
We pride ourselves that our flat is clean, upgraded bedding, and a comfortable private garden for your use. Most establishments at this price in our area offer a tiny room with a kettle and cups.
Best regards,
Ma belles Place.

Ma belle's Place
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bickley-straat 19, Dobson, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba96234a9f63a6a644816fc88f2c88fc168b878f7679a627a42b6926290573f119102068f1ccf001c00225ae8f28e1b026bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 19 Bickley Street Dobson 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -34.150658208089 18.868046109484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang