Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ma belle's Place

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bickley-straat 19, Dobson, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ma belle's Place bied 2 selfsorg-tuinwoonstelle op die eienaars se perseel. Die eiendom is binne 5 minute se ry vanaf die strand geleë, in 'n stil area met die normale gewoel van die buurt bedags en baie stil aande.

Die eerste eenheid het slaapplek vir 4 gaste, gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n area met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort en toilet. Die tweede eenheid het slaapplek vir 2 gaste, gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Elke kombuisie is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware.

Ander geriewe sluit 'n TV, YouTube, Showmax en Netflix in, en WiFi-toegang word ook voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Malcolm D
Saam met lewensmaat
5.0
What a lovely neat place! Very private, quiet, well situated. We truly enjoyed. Very pleasant and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Zietske S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer daar gaan bly in die toekoms. Ek het regtig baie lekker daar gebly.
Jul 2024
Adri R
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plek in 'n stil omgewing naby winkels en die see. Ons het 'n heerlike, rustige naweek gehad. Ma Belle's is sentraal geleë - naby winkels en die...
Sien meer
Jun 2024
Francois S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, fantastiese plekkie. Ma Belle's Place is fantasties. Die atmosfeer is van so 'n aard. As jy met jou lewensmaat gaan, jy ontwikkel weer daa...
Sien meer
Jun 2024
Gustwin J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons bly daar was baie lekker, rustige atmosfeer. Ons het beslis baie lekker gebly, en sal beslis weer gaan. Netjiese waarde vir geld plekkie met veili...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michele Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bickley-straat 19, Dobson, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ma belle's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bickley-straat 19, Dobson, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba96234a9f63a6a644816fc88f2c88fc168b878f7679a627a42b6926290573f119102068f1ccf001c00225ae8f28e1b026bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 19 Bickley Street Dobson 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -34.150658208089 18.868046109484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang