Ma Cachette Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Molen- en Meyerstraat 59a, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ma Cachette Guest House bied bekoorlike verblyf op die hoek van Meyer- en Molenstraat in Potchefstroom.
Die gastehuis het pragtige gastekamers met ondervloerse verhitting, lugversorging en plafonwaaiers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Al die kamers het yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe en beperkte gratis WiFi.
Die aparte gastesitkamer het gemaklike rusbanke en 'n kaggel en lei na 'n stoep met sitplek en 'n swembad. Ontbyt kan op die stoep of in die eetkamer voor die kaggel geniet word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hoek van Molen- en Meyerstraat 59a, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink Ma Cachette Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Molen- en Meyerstraat 59a, Potchefstroom, 2520, Noordwes