Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ma s'n

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Riet-straat 22, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ma s'n is 'n selfsorg-eenheid wat oorkant die Klein-Brakrivier in die Wes-Kaap geleë is. Die eenheid bied 'n pragtige strandmeer-uitsig, wat dit ideaal maak vir 'n ontspanne vakansie. Die eenheid is naby 'n verskeidenheid verskillende strande en restaurante geleë.

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-eenheid sluit 'n sitkamer, eetkamer en 'n kombuis in. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en ketel.

Ander geriewe in die kamer sluit ook WiFi en skoon linne in. Buite die eenheid is daar 'n buitesitplek en braaigeriewe. Onderdakparkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, wynproe, tennis, swem en visvang in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Van der Riet-straat 22, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Riet-straat 22, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda2f120d3b4d473d8ec0769a107b3bd0a61d4e19814bfcf3903c867765854285c828208a397d48ec627ed7ad83bbe1842bfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 22 Van der Riet Street Klein Brak River 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0872999 22.1431845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang