Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maak Jouself Tuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Marie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die skoonste, netjieste en vriendelikste. Sal die plek enige tyd voorstel. Die lekkerste wat ons nog ooit gebly het by 'n gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans C
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2024

Die plek is baie netjies, skoon en goeie waarde vir geld. Die plek is baie netjies, skoon en goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Lekker skoon en stil perseel. Vriendelike ontvangs, gasvry en behulpsaam. Behalwe vir beurtkrag, was oorslaap baie aangenaam, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christo L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2022

Baie vriendelike mense en hulle gaan uit hul pad om mense welkom te laat voel. Diens uit die boonste rakke. Meer ontvang as net 'n bed en kamer. Sal hulle aanbeveel so veel ek kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellenor B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2022

Eienaars is baie vriendelik en gasvry. Verblyf is baie netjies en skoon. Stort in die woonstel kort net bietjie aandag, warm water is nie altyd beskikbaar nie. Stortkop was stukkend wat veroorsaak het dat die hele badkamer nat was wanneer die stort oopgedraai word. Dag een kon ons in warm water stort, maar dag 2 was die water net koud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2022

Gerieflik. Dit was gerieflik dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Loraine C
1 nag
4.2
Jan 2022

Pure Vrystaatse gasvryheid! Netjiese, skoon akkommodasie met heerlike groot parkeerarea vir voertuig plus groot sleepwa. Gasheer en gasvrou was baie akkommoderend. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny-may W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2021

Pleasant place to stay. Secure parking and lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle O
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Was die lekkerste plek ooit. Die netheid, die moderne plek, ek's mal oor die plek. Wens mens kan oral so 'n plek kry waar mens kan bly. Ek wil net sê baie dankie, die plek is stunning!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Unine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyer-straat 23, Morewag, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjZDY1NmI4LTdkNDktNGJlMS1iOWM5LWJiOTBiZjg2OTA5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 23 Meyer Street Morewag 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.638251 27.225622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang