Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maak Jouself Tuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Unine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Maak Jouself Tuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marie F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie F

Die skoonste, netjieste en vriendelikste. Sal die plek enige tyd voorstel.

Die lekkerste wat ons nog ooit gebly het by 'n gastehuis.

Frans C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans C

Die plek is baie netjies, skoon en goeie waarde vir geld.

Die plek is baie netjies, skoon en goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar oornag.

Jaco P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco P

Lekker skoon en stil perseel.

Vriendelike ontvangs, gasvry en behulpsaam. Behalwe vir beurtkrag, was oorslaap baie aangenaam, dankie!

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Christo L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L

Baie vriendelike mense en hulle gaan uit hul pad om mense welkom te laat voel.

Diens uit die boonste rakke. Meer ontvang as net 'n bed en kamer. Sal hulle aanbeveel so veel ek kan.

Ellenor B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ellenor B

Eienaars is baie vriendelik en gasvry. Verblyf is baie netjies en skoon. Stort in die woonstel kort net bietjie aandag, warm water is nie altyd beskikbaar nie.

Stortkop was stukkend wat veroorsaak het dat die hele badkamer nat was wanneer die stort oopgedraai word. Dag een kon ons in warm water stort, maar dag 2 was die water net koud.

Jaco V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Gerieflik.

Dit was gerieflik dankie.

Loraine C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C

Pure Vrystaatse gasvryheid!

Netjiese, skoon akkommodasie met heerlike groot parkeerarea vir voertuig plus groot sleepwa. Gasheer en gasvrou was baie akkommoderend. Sal definitief weer daar oorbly.

Jenny-may W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny-may W

Pleasant place to stay.

Secure parking and lovely place.

Chantelle O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle O

Was die lekkerste plek ooit. Die netheid, die moderne plek, ek's mal oor die plek.

Wens mens kan oral so 'n plek kry waar mens kan bly. Ek wil net sê baie dankie, die plek is stunning!

Venetia F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia F

Dit was die lekkerste kuier nog in Kroonstad.

Die kamer was verbasend groot en al die basiese behoeftes was voorsien.

Juanita M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita M

Kamer was perfek, skoon, netjies en gerieflik.

Alles was perfek. Ek het 'n goeie nagrus gehad. Die kamer was pragtig en skoon en het alles gehad wat nodig was. Ek sal die gastehuis enige tyd aanbeveel.

Anne-marie L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie L

Baie netjies en kan beslis die plek aanbeveel.

Was baie vriendelik ontvang en ons het vroeër ingeteken. Kan plek beslis aanbeveel.

Micheline B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micheline B

Fantastic!

Our over night stay at Maak Jouself Tuis is was absolutely lovely! The hosts are super friendly and helpful and the room we stayed in was absolutely immaculate - very comfortable and very clean. I can definitely recommend staying over at Maak Jouself Tuis!

Frik H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik H

Waarde vir geld, alles wat ek nodig gehad het!

Aangename personeel, baie behulpsaam. Die plek en die kamers baie netjies en skoon. Sal beslis weer Maak Jouself Tuis besoek!

Helmine C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helmine C

Baie netjies en skoon. Mis net 'n spieëltafel in kamer.

Baie skoon en netjies. Bietjie donker by kante, sukkel om hare te blaas, want daar is geen spieëltafel in die kamer nie.

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyer-straat 23, Morewag, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjZDY1NmI4LTdkNDktNGJlMS1iOWM5LWJiOTBiZjg2OTA5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 23 Meyer Street Morewag 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.638251 27.225622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang