Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maak 'n Jol

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 75 resensies


Netheid
2.7
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.8
Veiligheid
3.3
Stephan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Fantastic. Definitely the best place in Sodwana Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Ontspannend! Ons kuier was buiteseisoen, so alles was lekker stil en rustig. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik, en die plekkie is goed toegerus. Ons het ook by die restaurant geëet, en die kos was lekker met groot porsies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2025

Awesome. Great! It was a great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marthinus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Awesome. Baie lekker gebly by Maak 'n Jol. Nice mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Janine M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2025

Gerieflik om die strand met 4X4 te bereik. Goeie ligging om die strand met 4X4 te bereik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Jan 2025

Customer and cleanliness terrible! Horrible, waste of money won't recommend to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Laurence S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Heel aangenaam. Tevrede met die opset, net diefstal uit tent op dag een. Bestuur baie behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ankia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Des 2024

Onaangenaam en steurend weens geraas en reuke en bekommernis oor veiligheid. Daar is geen sekuriteit na die kampeerplek of chalets nie. Dit is oop vir enigeen om deur te beweeg. Daar is 'n oop toilet drein direk langs die kampeerstaanplek wat onaangename reuke deurlaat. Die krag is 'n hoë risiko en veroorsaak dat alle elektroniese items skok. Daar is geen reels en tydperk vir stilte nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Wendy K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Des 2024

Baie onaangenaam. Glad nie lekker nie. Musiek speel tot 4 uur in die oggend. Kry glad nie geslaap nie. Het uitgeboek vroeër en op 'n ander plek gaan slaap. Met 'n klein kind van 1 jaar waar dit gespesifiseer was, word ons voor in die kamp geboek waar al die karre in en uit beweeg. My kinders hardloop en speel rond, konstant moet ek keer, anders ry karre hulle raak. Die mense sit reg langs jou kampterrein vas in die los sand, 3 uur in die oggend 'n gespin en gespartel om daar uit te kom.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Narisa K
Kort verblyf Saam met vriende
1.0
Jan 2024

Baie sleg met mense. Baie sleg gebly. Die vrou wat mens daar moet help, wil nie help nie. Ek het nie my deposito teruggekry nie. Hulle gee nie om oor jou veiligheid nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 304 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 1, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05obEs8kSTaRxWCkCeeo9gDaIuVw39puVtjUDEAd6QKIYqtYlk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 75 5 1 4 1 Main Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.512104 32.656321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang