Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maak 'n Jol

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 69 resensies vir Maak 'n Jol
Netheid
2.7/5
Diens
2.8/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.0/5
Stephan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V

Fantastic.

Definitely the best place in Sodwana Bay.

Lititia F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lititia F

Was baie lekker en het veilig gevoel.

Elize, die bestuurderes, is baie oulik en vir seker die regte persoon vir die werk. Hoop om haar nog jare lank daar te sien.

Jeanevie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanevie S

Baie lekker.

Bekostigbaar.

Marthinus V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus V

Awesome.

Baie lekker gebly by Maak 'n Jol. Nice mense.

Laurence S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Laurence S

Heel aangenaam.

Tevrede met die opset, net diefstal uit tent op dag een. Bestuur baie behulpsaam.

Narisa K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Narisa K

Baie sleg met mense.

Baie sleg gebly. Die vrou wat mens daar moet help, wil nie help nie. Ek het nie my deposito teruggekry nie. Hulle gee nie om oor jou veiligheid nie.

Carine R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carine R

Baie lekker plek.

Baie vriendelike ontvangs, restaurant op akkommodasie se perseel. Met load shedding in ons almal se midde het ons nie eers die naweek geweet van dit nie! Plek het voorsiening gemaak met kragopwekker. Sal definitief die plek aanbeveel.

Maryke V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V

Heerlik gekuier!

Staanplek was heerlik groot! Badkamers is redelik basies maar altyd skoon. Daar is 'n kuierplek naby so die musiek in die aande was verstaanbaar. As jy stilte soek is dit nie die plek vir jou nie. Maar elke staanplek word daagliks vir jou gevee, personeel vriendelik en hulpvaardig. Die generator was 'n bonus. Ons sal weer gaan!

Cindy O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Cindy O

Was not at all impressed.

The services given on the app were not accurate to what was provided at the unit. There was no WiFi, no fun activities, and the restaurant closed way earlier than it was supposed to. We had to find other places to eat.

Corné B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Corné B

Vir die visserman of duiker wat net 'n bed soek om te slaap, is Maak 'n Jol ideaal.

Vir die meer eksklusiewe reisiger is daar 'n paar tekortkominge.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Bianca C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Bianca C

Teleurgesteld.

Vuil plek. Rot mis oral, tot in die beddens. Hulle adverteer dat daar 'n yskas en vrieskas is, daar is niks. Gladnie vriendelike mense nie.

Bianca C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Bianca C

Teleurgesteld.

Nee, dis die vuilste plek waar ons nog ooit gebly het. Daar is rot mis oral in die kamers, selfs in die beddens. Daar word geadverteer dat daar 'n yskas is, daar is geen yskas nie. Glad nie vriendelike diens nie.

Lorett R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lorett R

Uiters swak.

Ons het nog altyd webtuiste gebruik om ons vakansies te bespreek, maar die plek is definitief nie vir webtuiste nie. Elke aand is daar 'n kuier tot laat, mense reverse in ander gaste vas en dan lê mens heel aand wakker en bekommer oor jou eie voertuig, want daar is nie parkeerplek by jou eie kampterrein nie. Die kampterreine sal ek nie aanbeveel vir iemand met 'n kampwa of karavaan nie, die ingang is baie klein na jou staan plek en moet dus self ingestoot word in die dik sand. Daar is helemal te min badkamers en stortgeriewe vir die hoeveelheid kampeerders wat daar is. Boonop moes ons 'n breekskadedeposito betaal om te kamp, wat nie genoem was toe ons bespreek het nie. Na amper twee maande se gebel en sms'e is daar nogsteeds verskonings om dit nie terug te betaal nie, en dit nadat ons net een aand van ons week wat bespreek was daar gekamp het. Ons het dus eerder by Sodwana Bay self gaan kamp waar ons rus en vrede vir ons siel kon kry.

Keola C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keola C

Alles was fantastic. Ek sal beslis Maak 'n Jol aanbeveel.

Beslis die plek om te wees in Sodwana Bay. Worth every second of my experience!

Maak 'n Jol se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop om julle got weer te sien.

Maak 'n Jol
Martinus V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinus V

Netjies en skoon, met alles wat benodig word.

Eerste keer in chalet en vir seker nie laaste keer by Maak 'n Jol nie.

Maak 'n Jol se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Maak 'n Jol
Nicole R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole R

Friendly service, good location, affordable.

Assisted us with electrical issues in chalet, cleaned chalet everyday, close to the beach and walking distance to all shops/ restaurants, friendly staff.

Amy B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amy B

Really great backpackers.

Friendly staff. Access to a pool, bar and pool tables. Great value for money.

Maak 'n Jol se terugvoer

Thank you for the great feedback

Maak 'n Jol
Leon G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon G

We stayed at Maak 'n Jol for 3 nights as a quick breakaway and diving trip.

Very basic living arrangement, especially the wood cabins, but the chalets have everything you need and is good value for money accommodation. Accommodation was satisfactory and the children had great fun while we were there.

Maak 'n Jol se terugvoer

Thank you for the positive feedback. Hope to see you soon again.

Maak 'n Jol
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Manie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Manie B

Ongemaklik.

Wood Cottage vir 4 mense se dak het gelek, waaier het nie gewerk nie, die gemeenskaplike toilette het nie water gehad nie en die stort was verstop. Ons het net een aand hier geslaap, ek kan nie dat my vrou en kinders so sukkel nie.

Antoanette L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Antoanette L

Mense sonder kinders - jong studente.

Skoonmakers was elke dag getrou en vriendelik. Chalets word daagliks skoongemaak. Maak 'n Jol is meer vir mense wat baie kuier en word nie juis aanbeveel met mense met kinders nie. Daar is elke aand 'n kuier en musiek is nogal baie hard. Julle kan maar verseker wees daar is 'n boksgeveg saans. Ons het gevoel dat Maak 'n Jol te veel kampeerders akkommodeer en die plek is oorvol dat mens beperk is met parkering en ook mens se uistig is beperk met al die kampeerders wat voor die chalets kamp opgsit het. Sodwana het gereeld kragonderbrekings en ons krag was gereeld afgesit. Hul het wel 'n kragopwekker maar terwyl dit gebruik word, word die geysers en lugversorgings afgesit sodat hulle die kampeerders kan bystaan met krag. Ons voel net dat mens baie betaal vir die chalets en ons krag moet verdeel word. Daar was ook 'n paar dae wat water gesny was a.g.v. die watertank wat leeggeloop het. Ons het vir 3 weke geboek maar het vakansie met 1 week kort geknip a.g.v. die omstandighede.

Pierre D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D

Wonderlik.

Dit is 'n wonderlike plek.

Koos E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Koos E

Restaurant, eet- en kuierplek puik.

Ontvangs was goed, personeel goed. Onderhoudspan kan baie verbeter. Geen water, geen krag en verstopte toilette is 'n algemene probleem. Slegs 1 ablusieblok vir 150 kampeerders: 3 storte en 3 toilette vir vroumense, storte, 3 toilette en 2 krippe vir mans. Geen warm water nie, slegs 2 mense stort dan is die warm water klaar.

Charlene V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Charlene V

Was oukei.

Plafonne was met maskeerband geplak en die dakke baie vuil. Verblyf hopeloos te duur vir dit wat jy kry.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Chanel S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chanel S

Vriendelike mense maar vuil en reën in in kamer, geen warm water.

Sien sterre.

Bernadine E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine E

Altyd lekker.

Sal enige tyd teruggaan.

Louise J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J

Comfortable, homely & fun.

Great stay with our friends & an amazing party area to rent out! Very impressed & will definitely be back.

Aileen K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aileen K

A very welcoming reception and our chalets were neat and tidy.

An overall enjoyable stay, close enough to enjoy the set up but also quiet enough to enjoy your time at the chalet.

Lisa A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa A

We had a wonderful time.

We had a wonderful time, the kids thoroughly enjoyed it. The only concern is that there is no management with regards to the speed limit in the camping grounds as I had to moan at a couple of the youngsters speeding in and out that there were kids running around. Other than that we had a wonderful time and the staff and Management are very helpful and friendly. We will go back in the future.

Wendy S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S

Great

Maak 'n Jol en die eienaars is puik.

Natascha S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natascha S

Heerlike kampplek vir die hele gesin. Die geriewe word gereeld skoongemaak.

Daar kan soms iets gedoen word aan die los sand by die hek ingang.

Phindile M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phindile M

Everything was good.

I didn't expect that they would give us rooms instead of a chalet and it was a self catering but there was no kitchen.

Maria V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maria V

Lang naweek gebruik om Sodwana baai te gaan bespied.

Hoewel verblyf op standaard was, voel ons dat daar aandag geskenk kan word aan onderhoud veral buite geboue en terrein.

Albie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Albie D

Lekker gebly.

Lekker kroegfasiliteite. Lekker kos met groot hoeveelheid vir die prys. Vriendelike personeel. Lekker swembad.

Elize P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize P

Sal nie aanbeveel vir ouer mense nie en ook nie vir kinders nie. Jong mense kuier tot laat en geen reels teen harde musiek tot vroeg oggend ure nie.

Kampeer plekke is baie naby die chalets en min of geen privaatheid nie. Toegang tot chalets en kampeer plakke - 4x4 aanbeveel - min plek vir motors om te staan en moet somes deur dik sand kan ry. Die Chalets het bietjie TLC nodig maar beid die nodige basiese geriewe.

Elizahn K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Elizahn K

Lekker.

Geen verbeterings in 13 jaar - was daar in 2007 en weer 2021 - geen veranderings/ verbeterings gemaak. Staanplekke nie ideaal vir karavaan of kamp waentjies nie. Ablusies was in terrible toestand.

Siphamandla S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Siphamandla S

Great.

Go and enjoy yourself.

Louise Z - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Louise Z

Aaklig!

Die plek is verwaarloos. Die toilet by ontvangs was vuil, op pad na ons chalet het daar gemors in 'n hoek gelê, die chalets het nuwe verf nodig en algemene onderhoud. Ons vriende se breekware was vuil en vol vet wat vertel dat daar nie gekyk word dat die plek behoorlik skoon is voor nuwe gaste kom nie. Die kampeerstaanplekke lyk gehawend en die mure om die staanplekke val uitmekaar uit. Ons was die enigste gaste en nou weet ek hoekom. Hulle sal ons nooit weer sien nie!

Hester D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hester D

Vervelig.

Daar gaan nie veel aan nie. Strand-toegang is baie duur en restaurante maar dun gesaai.

Kim M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kim M

It is not what it used to be. Maak n Jol's standards have dropped tremendously and no maintenance has been done to the units.

Also, they advised that it has a fully equipped kitchen. For a family of 4, there was 1 coffee mug, 1 teaspoon, 3 forks and the list goes on. Sodwana is renowned for being able to drive on the beach with your vehicle but we did not know that this is not allowed in out-of-season periods. We were not advised by anyone that you cannot drive on the beach out of season. Won't recommend at all.

Maak 'n Jol se terugvoer

Good day,

First I wold like to apologise for the inconvenience. I'm so sure that if you did report the problem in the office that they should sort it out for you immediately. We are busy to upgrade all the chalets at the moment.

It is almost 3 years now that you are not allowed to go on the beach with a vehicle except for weekends and public holidays and school holidays. When my clients book for accommodation they always mail me with a lot of questions about the going on in Sodwana. I'm sure if you did send me a mail or contact me about the beach rules I could explain it to you.

Again, I apologise for all the problems that you did experience.

Maak 'n Jol
Phiana D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Phiana D

Uiters swak

Ons het skoonmaakgoed gaan koop om rakke en stort en ander skoon te maak voor ons bereid was om te begin met vakansie. Rommelhoop lê oop en oortollig, as die wind draai is daar nog 'n groter probleem. Veilgoed waai rond en natuurlik is daar 'n reuk wat rondom hang. Geen braai-areas vir die kamers, ook onvoldoende eetgerei. Vuil onder matrasse en onseker of beddegoed geruil was. Geyser trip ens ens ens. Uiters, uiters swak.

Arnie M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnie M

Dit was baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly.

Ruan D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D

Goeie tyd gehad.

Goed geleë naby die restaurant en swembad. Beveel dit definitief aan vir jonger groepe mense wat nie gepla sal wees met musiek van ander kampeerders nie.

Maak 'n Jol se terugvoer

Good day,

We gratefully thank you for the recommendation,we will definitely work on being more considerate of the campers as well, hope to see you soon, kind regards.

Maak 'n Jol
Byron T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Byron T

Not my greatest experience.

Bed sheets were stained, power kept on tripping, we had a tiny bar fridge instead of a proper fridge and freezer. Toilet water kept running.

Anzet V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anzet V

Maak 'n Jol is goed geleë en het baie potensiaal.

Met aankoms het die woonstel se yskas nie gewerk nie. Ons het die volgende dag eers 'n werkende yskas in woonstel gehad. Toe het die personeel in kombuis by die restaurant middag die krag laat trip. Is die woonstelle sonder krag tot omtrent 20:00 die aand. My man moes hul gaan help om die kragprobleem op te los. Die plek het regtig baie potensiaal, maar word baie swak bestuur, is 'n groot jammerte.

Tanja B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tanja B

Oord word nie behoorlik onderhou nie (gebreekte krane, warm water probleme, elektrisiteit probleme).

Geen aksie word geneem deur bestuur teen kampers wat tot in die vroeë oggend ure klipharde musiek speel nie. Ons eerste week was aanvaarbaar en ons het rustig gekamp. Die musiek van die kroeg area het ons geensins gepla nie. Die badkamer geriewe is gereeld skoongemaak. Die toestand van die badkamers (krane wat nie werk nie / geskeurde stort gordyne) is nie aanvaarbaar nie. Na Kersfees het ons nuwe kampbure gekry (10+ jong manne en dames). Met hul aankoms het hulle hul musiek kliphard aangesit en dit eers weer 3 uur die oggend afgesit. Dit het elke dag so aangehou. Ons het dit aan bestuur gerapporteer, maar dit het nie gehelp nie. Ons het toe maar besluit om 3 dae vroeër huistoe te kom aangesien ons doodmoeg in die dag was en dit nie meer aangenaam was om daar te kamp nie.

Michelle D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle D

Was not the best experience, we had cold showers and dirty bathrooms with broken toilets.

During our stay the staff were striking.

Maak 'n Jol se terugvoer

Good day,

We apologize for the inconvenience that was caused, we have taken your complaint into consideration and solved the issues,
Hope to see you again.

Kind regards.

Maak 'n Jol
Marita M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marita M

Die kantoor dame was oulik. Dis omtrent dit.

Badkamers was in n goor toestand. Die bediendes het net toiletpapier ingesit elke dag, glad nie gevee of gewas nie, net een aand warm water gehad en die stort het vol water geloop, plumbing was sleg. Die rommel het die hele kampeerterrein vol gewaai en nie 'n enkele papier was opgetel in die 2 dae wat ons daar was nie. Ons het net 2 uit ons 4 dae gebly. Een van die gaste het 'n deur van 'n ander ingeskop, dis maar rowwe mense wat hier kamp/bly. Nie gepas vir families met klein kinders nie, die swembad is oulik, maar het 'n kroeg aan gekoppel, so jy hoor gereeld kras taal en die mense rook in die omtrek. Dalk vir 'n jonger groep mens beter gepas. Ek sal nie weer hier kamp nie.

Shannon D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Shannon D

Sleg!

Hierdie was by verre die slegste en swakste verblyf waarby ek nog ooit geslaap het. Die dame waarby ons ingeboek het was ongeduldig en onbehulpsaam, dit was ons eerste keer in Sodwanabaai ons het vanaf haar versoek wat alles lekker is om daar te doen haar antwoord aan ons dat sy net daar werk en dat ons die jongmense moet vra. Die badkamers was 'n absolute nagmerrie, ons het 8 aande daar geslaap waarvan ek net 2 aande warm water gehad het. My kêrel in die mans se badkamer het geen warm water gehad nie! Die toiletpapier het die hele plek vol gelê en was glad nie skoon gemaak nie. Elke liewe keer wat ek gestort het, het ek enkel diepte in die water gestaan want die water dreineer nie. Die mansbadkamer het twee toilette, waarvan een verstop was die hele 8 dae wat ons daar was, die ander toilet het nie 'n toilet seat opgehad nie. Daar was geen kontrole by die kuierplek nie, die jongmense wat daar bo gekuier het was nie een dag voor 05:00 daar weg nie. Sal nie Maak 'n Jol vir enige iemand aanbeveel nie, maar Sodwanabaai het glad nie teleurgestel nie!

Maak 'n Jol se terugvoer

Good day, we had to, unfortunately, relieve our office lady of her duties due to such complaints, we apologize for any inconvenience caused on your holiday, we do appreciate our clientele and hope to see you soon.

Maak 'n Jol
Anneline M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline M

Was baie lekker.

Was aangenaam gewees, beste kroegmense ook gewees. Veral Sky en Linton! Was puik, dankie.

David M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David M

Rusteloos. Elke nag dronkenskap, harde musiek en mense wat enige tyd van die nag lag en hard praat.

Waarde vir geld, goeie kampplekke, swak ablusie met warm water wat kom en gaan. Geraas elke nag.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Yolandi V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi V

Behalwe vir kampgronde wat vreeslik ongelyk is, was verblyf oor algemeen baie lekker!

Ons vakansie by Maak 'n Jol was regtig lekker! Het dit geniet. Sal dit beslis aan beveel vir ander!

Jenny V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny V

Bietjie klein maar lekker.

Die swembad is baie lekker en het goeie diens gekry. Het sommer in die swembad by die bar gesit en eet. Die eienaar was baie behulpsaam as ons vir iets gevra het. Hulle speel in die aande lekker musiek by die bar so dit was vir ons lekker. As jy wil kan jy bietjie gaan dans en pool speel. Die kamer was ook nie te bad nie maar ek dink net nie dit werk so lekker as ander mense ook daar slaap nie want die 3 kamers is teenmekaar en jy moet een braaier deel met die ander mense. Die badkamers is nie baie skoon nie. As ons weer sou Sodwana toe gaan sal ons weer daar bly maar sal dan in die groter huis bly wat 'n badkamer het.

Riana P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana P

If you want a jol, this is the place to be.

The camp sites are small, and not all are accessible for camping trailers. If you have a camping trailer, make sure it is mentioned before you make a booking. The camp sites are very close together and there is not really privacy. Maak 'n Jol is famous for its bar, and therefore there are always loud students in and out until midnight. We almost had a drunk student drive through our campsite. Showers can be maintained better, however was always clean. If you want a quiet getaway, this is not the place. However if you're up for a jol, I would definitely recommend this place.

Johan M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johan M

Daar was nie toiletpapier, toiletsitplekke of warm water nie.

Druine is verstop, stort in ander mense se vuilgoed. Harde musiek tot 2 uur die oggend. Dronk mense wat deur jou kamp loop en urineer langs jou tent. Sal nooit weer gaan nie.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Yolanda V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda V

Lekker.

Die verblyf was standaard maar daar was kragprobleme en die water was kort-kort koud vir stort. Gekraakte koppies en geroeste vurke by eetgerei was onaangenaam.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sanita B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sanita B

Glad nie tevrede nie.

Ons was in 2015 met vakansie by Maak-'n-Jol en het 'n fantastiese tyd gehad. Ons het gekamp en het geen probleme gehad met die fasiliteite nie. Hierdie Desember het ons hulle kamers bespreek en die plek was glad nie dieselfde nie. Dit was vuil en die bestuur was baie deurmekaar. Ons moes 'n deposito betaal wat ons nou nog nie terug ontvang het nie en elke keer as ons opvolg word daar gesê dit word vandag betaal. Die dreine was geblok en daar het riool in die shower opgestoot, asook deur die pype buite op die gras. Met hierdie tweede besoek, sal ek nie Maak-'n-Jol aan enige iemand voorstel nie. Die plek het baie agteruit gegaan vanaf my vorige besoek.

Santie H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Santie H

Nie happy nie mors van geld

Dit is 'n vuil plek en baie geraas. Storte en toilette is vieslik. Sal dit vir niemand aanbeveel nie. Swembad stink verskriklik.

Natasha L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L

Heerlik.

Die mense is baie vriendelik, die swembad is skoon, die badkamers word elke dag goed skoongemaak. Lieflik, sal weer gaan en dit hoog aanbeveel. Nie vir die rustige stil mense nie.

Lizelle B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle B

Gemaklik - word nie aanbeveel vir mense wat 4 tot 5-ster gewoond is nie.

Die kamers is gemaklik. Daar was net nie 'n yskas in ons eenheid soos wat die advertensie gesê het nie. Die dreine van die storte was ook verstop gewees, maar siende dat dit Desember was, kan mens seker verstaan. Nadat ons gekla het, was dit ook nie reggemaak nie.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Dwayne T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dwayne T

Verblyf was aanvaarbaar vir prys.

Swembad/kroegarea is die lokale uithangplek van meeste wat by Sodwana is. Die kos en die drank is buitensporig duur. Dit is en was duurder as meeste toprestaurante in die area wat ons besoek het.

Martie N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Martie N

Geen rus of ontspanningstyd vakansie.

Harde musiek vanaf kroeg/swembadarea van vroegdag tot lank na middernag. Geen respek of genade vir kampers, mens kan nie met jou vriende gesels of rus/slaap nie, dis dieselfde aanhoudende musiek oor en oor. Hek word ook nie toegemaak soos gesê word nie, mens voel glad nie veilig nie al is daar wag in die aand. Hy verstaan mens ook nie.

Ruhann D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ruhann D

Teleurstelling.

Plek lyk glad nie soos op die foto’s nie. Verwaarloos, vuil en onnet. Ontvangs was nie vreeslik verwelkomend nie. Inteendeel ons het in die reën daar aan gekom en die dame wat ons in geboek het het heeltyd gekla dat sy ons in die reën na ons slaap plek toe moes vat. Ons was so teleurgesteld in die plek dat ons die volgende oggend by 'n ander plek ingeboek het (amazing). Ons het nooit verwag of gevra om gerefund te word nie en dit so aanvaar. Ons wou net ons breakage terug hê maar André die eienaar wou aanvanklik nie eers dit vir ons terug gee nie. Hulle het eventually. Sal dit glad nie aanbeveel nie.

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 304 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 1, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05obEs8kSTaRxWCkCeeo9gDaIuVw39puVtjUDEAd6QKIYqtYlk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 69 5 1 4 1 Main Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.512104 32.656321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang