Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maak 'n Jol

  • Kapasiteit: 304 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 1, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maak 'n Jol is in die hoofstraat van Sodwanabaai, 'n area wat bekendstaan as 'n wêreldklas skubaduik- en visvangbestemming.

Geriewe op die perseel sluit 'n groot kroeg, restaurant, swembad met 'n swembadkroeg, funksiegeriewe en 'n trouvenue in. Let daarop dat die kroeg saans laat oop bly en moontlik raserig kan wees.

Sakpasverblyf is beskikbaar in die vorm van chalets, en suite-kamers, houthuisies en 'n kampterrein. Daar is 4 selfsorgchalets met lugversorging, kombuise en en suite-badkamers. Die en suite-kamers het elkeen 'n ketel. Die houthuisies is baie basies en het toegang tot ablusiegeriewe. Elke kampstaanplek het 'n ingeboude braai-area, asook 'n krag- en waterpunt daar naby.

Gaste kan langs die strand en in die reservaat gaan perdry, of voëlkyk langs die 5 km lange voetslaanroete deur die woud en sandduine. Daar is ook rotspoele waar gaste kan swem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 69 resensies


Netheid
2.7
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.8
Veiligheid
3.3
Wat gaste dink
Stephan V
Saam met vriende
5.0
Fantastic. Definitely the best place in Sodwana Bay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Lititia F
Saam met vriende
5.0
Was baie lekker en het veilig gevoel. Elize, die bestuurderes, is baie oulik en vir seker die regte persoon vir die werk. Hoop om haar nog jare lank d...
Sien meer
Jan 2023
Jeanevie S
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Bekostigbaar.
Jan 2023
Carine R
Gesin met tieners
4.8
Baie lekker plek. Baie vriendelike ontvangs, restaurant op akkommodasie se perseel. Met load shedding in ons almal se midde het ons nie eers die nawee...
Sien meer
Apr 2023
Maryke V
Gesin met tieners
4.6
Heerlik gekuier! Staanplek was heerlik groot! Badkamers is redelik basies maar altyd skoon. Daar is 'n kuierplek naby so die musiek in die aande was v...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 1, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Maak 'n Jol het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 304 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 1, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05obEs8kSTaRxWCkCeeo9gDaIuVw39puVtjUDEAd6QKIYqtYlk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 69 5 1 4 1 Main Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.512104 32.656321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang