Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maartblom Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Herna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 52 resensies vir Maartblom Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Alan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan H

Restful.

Stress-free and enjoyable.

Jzh (saggie) V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jzh (saggie) V

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Alles wat ons benodig gehad het, was beskikbaar.

Rachelle O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle O

Baie vriendelik en die tannie het sjokolade ook vir ons daar neergesit.

Baie heerlik geslaap en veilig gevoel.

Hendrik C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik C

Vriendelike ontvangs en lekker warm gebly tydens koue winter dae.

Ja, dankie. Gerieflike oorslaapplek as jy die omgewing wil verken.

Johan A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

Very good, value for money.

Very nice hosts. Helped us with towels and an umbrella when we wanted to go to the beach. They are lovely warm people.

Stan Y - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stan Y

It was very basic.

We were left on our own, very private.

Roelof D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof D

Die vriendelikheid en gerief maak Maartblom 'n tuiste weg van die huis.

Elke sent is die moeite werd.

Diane P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane P

I enjoyed my stay albeit short and very happy to have a hot shower.

I overnighted there and was welcomed and looked after by the hosts beautifully.

Elsje F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje F

Aangename verblyf geniet.

Vriendelike gashere en eienaars. Lekker gesels, hulle was gasvry, behulpsaam en het ons welkom laat voel.

Ricardo S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo S

Baie baie lekker rustig en veilig en natuurlik baie netjies.

Eienaar was baie vriendelik en was die beste ervaring ooit in Yzerfontein.

Petronella K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella K

Dit was 'n heerlik, rustige tydjie met alles perfek en gerieflik. Die gashere was vriendelik en baie hulpvaardig. Ek sal Maartblom enige tyd aanbeveel!

Dit was 'n heerlik, rustige tydjie met alles perfek en gerieflik. Die kamer was ruim, stil, silwerskoon en het alles gehad wat ek benodig. Die gashere was vriendelik en baie hulpvaardig. Ek sal Maartblom enige tyd aanbeveel!

Percival B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Percival B

Still, rustig, veilig en netjiese plekkie.

Kan dalk kyk om internet en DStv te kry.

Melissa V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Netjies en rustig.

Die eienaars is baie vriendelik en die plek is mooi netjies en skoon. Baie lekker atmosfeer en goed geleë.

Willem S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Salig, rustig en goed vir die siel.

Dit was baie lekker en veilig.

Christa V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa V

Rustige atmosfeer en vriendelike diens.

Ons het baie lekker gekuier en sal Maartblom Gastehuis aanbeveel vir toekomstige reisigers.

Alberdina (ina) V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alberdina (ina) V

Nice one-room apartment with everything you need for a short stay.

The room and small terrace are surrounded by a lovely garden. Safe parking, quiet street. Friendly owners.

Jan M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Ons het so lekker gerus. Dit is 'n stil omgewing met die geluid van die see en branders in ons ore. Dit is wonderlik.

'n Mens bespreek by Maartblom-gastehuis om te gaan rus. Geen harde musiek of partytjies nie maar net die geluid van die see en die natuur. Die omgewing is baie stil en die ligging is wonderlik. Naby aan winkels en die hoofstrand wat net 3 km ver is.

Mornette B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mornette B

Mooi omgewing

Die verblyf het voldoen aan ons behoefte vir een aand se verblyf. 'n Ingeboude braaigerief sal 'n groot plus punt wees. Die gasvou het ons nie met aankoms geadviseer oor die omgewing en aanbevole plekke en restaurante om te besoek nie. Gepas vir een aand se verblyf.

Rian Johannes B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian Johannes B

Heerlik, skoon en rustig, het baie lekker gebly.

Sal enige iemand aanbeveel om daar te bly. Ek sal definitief weer gaan.

Ulrich R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich R

Was heerlik gewees.

Baie privaat.

Anneke B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B

Just perfect.

Lovely place, great value for money, such friendly owners, the house has a stunning garden and we had beautiful flowers from the garden on the table - such a nice touch. My son also loved the chocolates. Will definitely stay here again and recommend to friends and family.

Gerda J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda J

Efficient, clean, welcoming and friendly.

See stars

Margaret M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret M

Clean and tidy with friendly hosts.

Our hosts went out of their way to make sure that we were comfortable and happy.

Adele H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele H

I was in Yzerfontein for business.

Nice touch by the venue, toiletries were provided. Everything was nice and neat. Very happy with my stay. Safety to have my car park behind a locked gate.

Dawn L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn L

Gasvrye en vriendlike ontvangs. Sal weer daar gaan oornag.

Sien sterre.

Marius P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

Fantasties.

Herna en Marius is lieflike mense en dit was n plesier om daar te bly. Kamer was baie skoon en fantastiese waarde vir geld.

Karien D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D

Openhartige en vriendelike eienaars.

Openhartig en vriendelike eienaars wat met ontvangs seker maak alles is reg. Kombuis goed toegerus met basiese benodighede en braaigeriewe. Lekker geslaap.

Vernon C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon C

Very pleasant.

Host very friendly and helpful.

Marlene O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene O

Absoluut heerlik gekuier.

Heerlik gekuier, pragtige mense, sal vir seker weer daar gaan bly en kan hulle 100% aanbeveel. Rustige omgewing ideaal vir stap. Huistoe gestuur met plantjies, sal vir seker die gasvryheid onthou en hulle nie vergeet nie.

Carlanie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlanie V

Ruim, skoon, netjies, veilig.

Maartblom is 'n netjiese, ruim en gesellige woonstel perfek vir 'n wegbreek uit die Kaap. Mens voel tuis weg van die huis. Vriendelike mense wat mens baie welkom laat voel.

Rinalda D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rinalda D

Gerieflik en netjies.

Netjies, alles wat nodig is vir oornagverblyf. Veilige omgewing en binne kort afstand van alles.

Dewald V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Dewald V

Pateties.

Toe ek daar aankom het ek die eienaar gebel en sy het nie geweet dat ek kom nie. Moes 15 min buite wag want hulle moes seker eers die kamer reg kry. Die weber braai se grid vir die kole was heeltemal deur weg geroes so jy kon nie eintlik braai nie. Die eienaar het 'n klein grid gegee maar dit was baie ongemaklik om mee te braai. Daar was geen braaitang, braaibak of tang vir die kole nie. Regtig pateties. Moes die eienaar vra vir 'n tang en het hom gesê van die Weber wat half uit mekaar uit val. Die sort se heater het nie reg gewerk nie, want hy het die water tot 43 grade en dan drop dit na yskoud. Die veilige parkering is letterlik my kar agter 'n hek wat nie gesluit word nie en enige iemand kan dit oopstoot. Die hond was ook al om my en was selfs gevra om hek aanmekaar oop en toe te stoot sodat hulle hond nie kan uitkom nie. Sal die plek glad nie aanbeveel nie. Die mense worry niks, gaan duidelik net oor geld vir hulle. Die ketel was ook binne-in geroes.

Glaston A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glaston A

Rustig, ons het dit baie geniet.

Net om so bietjie weg te kom uit die vinnge stadslewe en die rustigheid van die see te geniet, doen wonders.

Hamilton P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hamilton P

Very welcoming.

Wonderful accommodation. Very friendly landlords.

Mariaan S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan S

Gasvry en awesum

Gasvrye vriendelike ontvangs Baie netjies

Maartblom Gastehuis se terugvoer

Baie dankie! Julle is altyd welkom!

Maartblom Gastehuis
Sarie V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie V

Uitstekend. Jammer daar is nie DStv nie.

DStv sal 'n aanwins wees. Baie lekker gebly.

Maartblom Gastehuis se terugvoer

Beste Sarie
Ons het DSTV. Maar slegs Openview. Ongelukkig sluit dit nie kanaal 144 in nie. Ons beveel aan dat mense hulle eie dekodeerder saambring. Dan kan hulle na hulle gewone kanale kyk.
Mooi dag!
Herna

Maartblom Gastehuis
Martie C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie C

Lafenis vir die siel.

Gasvrye eienaars. Pragtige tuin. Lieflike, ruim eenheid met alles wat jy nodig het. 'n Sonkol op 'n wintersdag.

Maartblom Gastehuis se terugvoer

Beste Martie,
Baie dankie!
Julle is altyd welkom.
Herna

Maartblom Gastehuis
Marna D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna D

Lieflike, skoon en gerieflike, goed toegeruste verblyf.

Die rustigheid en gerieflikheid en netheid van die verblyf is tops! Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Beveel met grootste vrymoedigheid aan!

Maartblom Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom.

Herna Pienaar

Maartblom Gastehuis
Liezl M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl M

Baie netjies en skoon. Was perfek vir wat ons nodig gehad het.

Sien sterre.

Wilna V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Salige, gerieflike verblyf.

Sien sterre.

Byron S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron S

Pleasant and quiet.

A very clean and well situated place to spend the night.

Maartblom Gastehuis se terugvoer

Beste Byron
Baie dankie vir jou resensie. Jy is altyd welkom!
Herna Pienaar

Maartblom Gastehuis
Ansie P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie P

Privaat en netjies.

Herna, baie dankie vir jul gasvryheid en vriendelikheid. Die plekkie is baie netjies en gerieflik. Sien julle definitief weer.

Maartblom Gastehuis se terugvoer

Beste Ansie,

Baie dankie, julle is baie welkom!

Herna

Maartblom Gastehuis
Dorfling T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorfling T

Wonderlike ervaring op die Weskus!

Wonderlike en gawe gashere, plekkie is baie goed toegerus en netjies. Sal beslis weer daar bly!

Estelle A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle A

Perfekte wegkruipplekkie met geliefde, luilekker!

Maartblom is klein, gesellig en die perfekte wegbreek vir 2. Baie netjies, als wat ons nodig gehad het om lekker bederfies voor te berei. Die dierbaarste gasheer en -vrou. Ek het self met 'n plant huis toe gegaan. Dis 'n regte bonus wegbreekplekkie.

William J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William J

More TV channel options.

Very nice, relaxing, clean and safe place. Felt very comfortable by the way we were received.

Elna V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

Dit was perfek vir my behoeftes en uiters bekostigbaar.

Maartblom se mense is baie vriendelik en die verblyf is gerieflik en netjies en ideaal as mens vir 'n naweek wil oorbly op Yzerfontein. Al wat ek gekort het, was diefwering voor die vensters, want ek kom van die stad af en was te versigtig om met oop vensters te slaap. Verder is daar alles: 'n goeie matras, gemakstoele vir lees en tafel om by te eet. As jy 'n beperkte begroting het, sou jy al jou etes hier kon maak.

Maartblom Gastehuis se terugvoer

Beste Elna

Baie dankie vir die resensie. Jy is altyd welkom.

Ja, ons is nie in die stad nie, maar seker in Suid-Afrika. Ons sal bietjie aandag aan die saak gee.

Herna Pienaar

Maartblom Gastehuis
Irma P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Irma P

Baie hartlik ontvang deur ons gasvrou.

Ons het laat daar gekom en baie vroeg weer gery. Maar het lekker gebly. Goed toegerus.

Maartblom Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Dirk,

Julle is baie welkom.

Herna

Maartblom Gastehuis
Albertus L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus L

Netjies ,gasvry en gerieflik

Die ontvangs was vriendelik en hartlik. Die verblyf is netjies en skoon, elke aand het ons na 8 by ons gaste gaan tee drink en vroeg oggend blomme gesels hulle het ons ook na al die besienswaardighede verwys en kaarte aan gebied ons het heerlik gekuier en lekker gerits die omgewing. Was stil en rustig vir seker aan te beveel.

Maartblom Gastehuis se terugvoer

Beste Albertus,
Baie dankie vir die kommentaar. Julle is enige tyd weer welkom om te kom kuier.
Herna Pienaar

Maartblom Gastehuis
Abdul K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abdul K

Perfect couple's getaway. Close to the beach and wonderful hosts.

The hosts were excellent. The self-catering apartment was ideal and had everything we required: DStv, internet, hot water geyser, stove, fridge. Neat and super clean bedding and shower facilities. Secure parking and the privacy was appreciated.

Maartblom Gastehuis se terugvoer

Dear Abdul,

Thank you very much for your review. We are so happy that you enjoyed your stay.

You are always welcome.

Herna Pienaar

Maartblom Gastehuis
Kogila T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kogila T

Great location, well-equipped self-catering accommodation.

Hosts were warm, accommodating, and well informed on local activities and attractions. Convenient location, safe parking and private unit with separate access. Reasonably equipped self catering. Clean but a mish-mash of linen, furniture and crockery. Walking distance to beach. We stayed 3 nights as a base to explore Darling and other beaches on the West Coast all the way up to St Helena Bay.

Maartblom Gastehuis se terugvoer

Dear Kogie,

Thank you for the review. As you asked for an extra single bed to be brought in, the linen could not match to the linen on the double bed. We will try to attend to the mish-mash.

You are very welcome to come again.

Herna Pienaar

Maartblom Gastehuis
Francois D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Wonderlik rustig.

Heerlike plekkie om in te bly. Goeie gashere.

Maartblom Gastehuis se terugvoer

Beste Francois,

Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly dat jy dit geniet het om hier by ons te bly. Jy is enige tyd weer welkom!

Groete,
Marius en Herna

Maartblom Gastehuis
Godfrey T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godfrey T

Baie goeie diens.

Ons was by goed ontvang. Hulle was betyds om oop te maak. Hulle het alles in detail verduidelik. Daar was 'n kragonderbreking en julle het ons voorsien van n gasstofie en warm water. Ons het lekker ontspan. Dankie Maartblom span.

Maartblom Gastehuis se terugvoer

Beste Godfrey,
Baie dankie vir die resensie. Julle is enige tyd weer welkom by ons.
Herna Pienaar

Maartblom Gastehuis
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneilandrylaan 47, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1YjY1ZjkzLTVmMjgtNDQzYi04MTQ5LTI1NGE3MDZhYTc4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 47 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.356135994734 18.157778361654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang