Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maartens Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jacobus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit was verseker een van die beste gastehuise nog. Maarten is fantasties. Ons is uitstekend ontvang deur Maarten en sal verseker weer daar tuisgaan indien ons die Kaap besoek. Ons was voorwaar goed behandel. Ontbyt was ongelooflik. Great great great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neal B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Absolutely amazing. Maarten is such a gracious host. Very friendly and helpful. Definitely will be staying there again for work. Would recommend it to friends, family, and colleagues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Aangenaam. Tuis gevoel. Maarten het ons vriendelik ontvang en die opset verduidelik. Ontbyt was heerlik en smaakvol bedien. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barney B
1 nag
5.0
Apr 2023

Baie lekker! Baie lekker gebly. Skoon, veilig en great diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Gerieflike verblyf vir een aand se oorbly. Maartens Guest House se verblyf was gerieflik vir een aand se oorslaap. Ons het die 'ekonomiese kamer' bespreek en die ruimte daarin is beperk maar werkbaar vir een aand. Diens was baie vriendelik en ontbyt heerlik. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abri E
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Baie aangename ervaring en sal enige tyd weer hier bly. Maarten lewer 'n uiters profesionele en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martine G
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Very happy stay. I really enjoyed my stay at Maartens Guest House. Everything was up to expectation. The host was welcoming and went out of his way to accommodate my "gluten intolerance" for breakfast. Very helpful with directions needed. A homely feeling away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beryl M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Issue of having no TV is a little bit inconveniencing. Excellent service from Maarten.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regard L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Was fantasties. Alles was so perfek. Diens was goed, alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Fantastic. Wonderful service, helpful couple, comfy beds a real at home feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maarten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 043
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 043
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 39 Laan Normandie, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzNWIwMWY5LTI1ZTQtNDEyYi04MGMwLTgzMzI0MjQ4ZGVlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 043 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 39 Avenue Normandie Cape Town 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.924012436483 18.39111328125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang