Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maartens Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maarten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Maartens Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jacobus S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S

Dit was verseker een van die beste gastehuise nog. Maarten is fantasties.

Ons is uitstekend ontvang deur Maarten en sal verseker weer daar tuisgaan indien ons die Kaap besoek. Ons was voorwaar goed behandel. Ontbyt was ongelooflik. Great great great.

Neal B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neal B

Absolutely amazing.

Maarten is such a gracious host. Very friendly and helpful. Definitely will be staying there again for work. Would recommend it to friends, family, and colleagues.

Mariana V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V

Aangenaam. Tuis gevoel.

Maarten het ons vriendelik ontvang en die opset verduidelik. Ontbyt was heerlik en smaakvol bedien. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Barney B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney B

Baie lekker!

Baie lekker gebly. Skoon, veilig en great diens!

Celeste L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L

Gerieflike verblyf vir een aand se oorbly.

Maartens Guest House se verblyf was gerieflik vir een aand se oorslaap. Ons het die 'ekonomiese kamer' bespreek en die ruimte daarin is beperk maar werkbaar vir een aand. Diens was baie vriendelik en ontbyt heerlik. Baie dankie.

Abri E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abri E

Baie aangename ervaring en sal enige tyd weer hier bly.

Maarten lewer 'n uiters profesionele en uitstekende diens.

Martine G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martine G

Very happy stay.

I really enjoyed my stay at Maartens Guest House. Everything was up to expectation. The host was welcoming and went out of his way to accommodate my "gluten intolerance" for breakfast. Very helpful with directions needed. A homely feeling away from home.

Beryl M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl M

Issue of having no TV is a little bit inconveniencing.

Excellent service from Maarten.

Regard L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regard L

Was fantasties.

Alles was so perfek. Diens was goed, alles was skoon en netjies.

Simone R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone R

Fantastic.

Wonderful service, helpful couple, comfy beds a real at home feel.

Gideon S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S

Baie lekker plek met 'n fantastiese uitsig.

Baie lekker gebly. Mense is baie aangenaam en laat voel jou tuis. Baie mooi kamers met 'n fantastiese uitsig.

Warren S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Warren S

Stil en rustig.

Was baie rustig, en skoon.

Stephan S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S

Gawe mense, netjiese verblyf, waarde vir geld.

Ons is vriendelik ontvang. Ons verblyf was regtig netjies, uitsig ongelooflik mooi en ons oornag eenheid goed uitgerus. Ons sal dit beslis kan aanbeveel.

Ria S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S

Vriendelike eienaar.

Maarten van Maartens Guest House is 'n baie vriendelike gasheer en het ons dadelik laat welkom voel. Ons het net een nag oorgeslaap, en die budget room is al wat ons nodig gehad het. Dit was perfek - heerlike, gemaklike bed. Ontbyt die volgende oggend in die eetkamer was gesellig saam met die ander gaste, en die kos was lekker. Sal graag aanbeveel.

Chrizelle D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelle D

Gerieflike, mooi en netjiese verblyf.

Die gashere gaan uit hul pad om elke gas welkom en tuis te laat voel. Ons sal vir seker weer by Maartens Guest House gaan bly. Maarten en Philip is gasvrye, vriendelike mense en het alles gedoen om ons verblyf so gemaklik en lekker as moontlik te maak.

Emiele S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emiele S

Die wonderlikste verblyf wat ek nog ooit ervaar het.

Ek was ongelooflik aangenaam verras deur hierdie stukkie hemel in die hartjie van Fresnaye, Kaapstad. Die mense was so vriendelik, die plek was ongelooflik mooi en ek kan absoluut nie 'n enkele voorstel eers maak nie. Uiteindelik het ek my 5-ster-plekkie gevind. Baie dankie aan almal by Maartens Gastehuis.

Marine V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marine V

They make you feel like you're staying with family. Such a homey feeling.

Will definitely recommend to everyone.

Frits V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frits V

Lekker verblyf in 'n wonderlike ligging!

Ons het baie lekker gebly en die kamer is presies soos beskryf. Klein, maar gerieflik! Baie lekker bed en stort - baie stil area en privaat. Veilige parkeerplek. Heerlike ontbyt met baie vriendelike gashere en personeel. Ons kom definitief wees!

Melissa A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa A

Behulpsaam, vriendelik, veilig, mooiste uitsig.

Baie vriendelik en hulpvaardig. Het baie veilig gevoel, en die kamer lyk pragtig.

Ryan B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan B

The host was exceptionally helpful. Printed my flight boading pass. Very good breakfast.

Very good value for money., Great view. Lovely pool area. Very central in Sea Point.

Irene E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irene E

Clean rooms, friendly staff.

I had the wonderful top floor room with a view of the sea which was great. The rooms are clean. However, there is no protection against mosquitoes, no gauze in front of windows, no mosquito nets, although a gauze door or window would have been sufficient. Hence I had to sleep with a closed door and windows at the sea. Awful! The owner, Maarten, is friendly but unfortunately he chose to party with his friends until late into the night on the last night I stayed there, having to get up early to catch a plane. The house rules said absolute quiet as from 22H00. They were still going strong at midnight!

Hein F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein F

Dit was netjies en skoon.

Parkering kan 'n probleem wees. 'n Voorstel dat ontbyt vanaf 07.30 bedien moet word.

Jaco C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C

Baie skoon, netjies, professionele diens en gerieflik naby alles vir my doeleindes.

Baie vriendelike ontvangs. Kamers baie skoon en netjies. Personeel altyd behulpsaam gewees. Naby aan stadskern. Goeie, professionele diens ontvang.

Adri M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri M

Dit was baie aangenaam om hier te bly.

Sien die sterre.

Werner M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner M

Eenvoudig en meer as genoeg.

Die nodige dinge om baie gemaklik te bly is in plek en die eienaar is nie bang om geld te spandeer aan geriewe wat saak maak nie. Die plek is baie netjies en gerieflik, en ek sal verseker weer 'n plekkie daar boek.

Hugo H - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo H

Uitstekend verblijf.

Uitsekende service van Maarten en zijn personeel. Helpt je goed op weg in een vreemde stad. Faciliteiten zijn zonder meer goed!

Eugenie D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenie D

10 out of 10 for being personable and for cleanliness.

Marten's service was absolutely excellent. He goes out of his way to assist and make your stay most enjoyable. I will definitely recommend his guest house and will stay here again.

Lesley V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley V

Peaceful and comfortable!

Very happy with Maartens Guesthouse. It is so peaceful and quiet and I would definitely like to stay there again when I'm back in Cape Town.

Coralie M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coralie M

Baie tevrede met alles gewees.

Maartens Gastehuis se ontbyt elke oggend was 'n wenner! Die stort het die beste stortkop wat ek nog ooit gebruik het! Die kamer was baie gemaklik en silwerskoon. Die ontbyt elke dag was op tyd en baie lekker! Dankie!

Tswelelo N - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tswelelo N

The owner and staff were very friendly

Very safe. Enjoyed our stay and received great service. The accomodation was lovely and we will definitely return.

Petro F - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro F

Baie billike tariewe. Netjies en skoon. Vriendelike eienaar en personeel.

Die enigste tekortkoming was dat daar nie DStv is nie. Ek was in kamer 6 en ongelukkig beskik die kamer oor geen balkon of uitsig nie. Verder was die ontbyt daagliks heerlik en voldoede. Die eienaar en personeel is baie hulpvaardig en vriendelik.

Alan B - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alan B

Good

Decent stay.

Shannon X - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shannon X

Our stay at Maartens was great.

The staff are hospitable and the owner was very helpful. I will definitely consider staying here for my next trip to Cape Town :)

Vanaf
Vanaf R1 043
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 043
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 39 Laan Normandie, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzNWIwMWY5LTI1ZTQtNDEyYi04MGMwLTgzMzI0MjQ4ZGVlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 043 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 39 Avenue Normandie Cape Town 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.924012436483 18.39111328125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang