Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maartens Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 39 Laan Normandie, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 043 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Maartens Guest House is in Kaapstad in die luukse woonbuurt Fresnaye geleë. Fresnaye is tussen Kampsbaai en die stadskom geleë, teen die hange van Lions Head. Geniet die asemrowende uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en besienswaardighede van heerlike villa's wat bekoorlike Fresnaye bied.

Die konsep van Maartens Gastehuis is eenvoudig: laat ons gaste die Stad, strande, omgewing van Kaapstad en die Wes-Kaap ten volle ervaar en geniet. Danksy ons sentrale ligging is ons ideaal gebaseer vir al jou aktiwiteite. Maartens Guest House is perfek geleë vir 'n besoek aan Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront en twee van die mooiste en bekendste strande Clifton en Kampsbaai.

Die meeste van die brandpunte in Kaapstad is binne 15 minute se ry vanaf Maartens Gastehuis. Dit is in Fresnaye geleë wat 'n stil en een van die gewildste woongebiede van Kaapstad is.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Maartens Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maarten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 39 Laan Normandie, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Maartens Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 043
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 043
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 39 Laan Normandie, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzNWIwMWY5LTI1ZTQtNDEyYi04MGMwLTgzMzI0MjQ4ZGVlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 043 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 39 Avenue Normandie Cape Town 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.924012436483 18.39111328125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang